Ek is ‘n baie, BAIE groot Tarantino fan. Daai man het maar net ‘n manier om enige fliek waaraan hy werk interessant te maak – nie een fliek is ooit gewoon nie. Daar is nooit net een storielyn nie. Tarantino is ‘n meester met die inmekaarweef van drama, geweld en komedie in twee tot drie storielyne, tot in ’n meesterstuk. Hy skep karakters wat nooit vergeet word nie.
Hierdie is een van sy klassieke (snaakse) tonele uit Pulp Fiction.
Waarskuwing: VL
Onlangse ondersteuners: