Archive | 12:59 nm

Eendag, nie so lank gelede nie…..

6 Jun

…. is kleine Prinses Lisa gebore op 31 Mei 2011 om 20:12pm (want wie wil nou wag tot 1 Junie as jy op 31 Mei kan verjaar?) Sy was 48cm lank en het 2.88kg geweeg, en sy was pragtig perfek.

Baie dankie vir al die mooi wense, en ek het geen rede om te dink dat hulle nie almal waar sal word nie.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers