Archive | 8:34 vm

Onthou Jy?….Liewe Heksie

17 Jun

Ek ken nou nog die kenwysie van die kinderreeks wat ons almal vasgenael voor die TV gehad het. Die arme dom Liewe Heksie….

Maar net omdat dit Vrydag is (en ek mag) loer ons vandag na ‘n bietjie meer huidige, en durf ek sê, volwasse, weergawe van Liewe Heksie.

Sit terug, en vergeet daardie sorge vir ‘n paar minute – en LAG saam uit volle bors!

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers