O ja! Niemand het gedink die Bokke kan iets maak nie, maar toe verras hulle vriend en vyand. Dit was voorwaar een van SA se trotste oomblikke, ‘n oomblik wat wit en swart laat vergeet het van issues.
Snaaks hoe sport mense saam bind, al hou jy nie eers van sport nie.

Ek het darem nog laas jaar met die Sokker ook nog so gedink
Ja, dis ‘n wonderlike liedjie!