Mens leer daagliks van onvoorwaardelike liefde.
Mens leer dat daar in elke engeltjie, ook ‘n duiweltjie skuil.
Mens leer hoe om onvoorwaardelik vertrou te word.
Mens word daagliks verstom deur die wonderwerkie, wat ‘n klein mensie is.
Get every new post delivered to your Inbox.
Join 46 other followers
Onlangse ondersteuners: