Mens is nooit te jonk om die Springbokke te begin ondersteun nie.
Rugby ondersteuning is nie net vir seuntjies nie……..
Vrydae is Springbok Ondersteuners Dae.
Tags: rugby, springbokke
Mens is nooit te jonk om die Springbokke te begin ondersteun nie.
Rugby ondersteuning is nie net vir seuntjies nie……..
Vrydae is Springbok Ondersteuners Dae.
Tags: rugby, springbokke
Hi Shame
Lyk my sy hou nie van die springbokke nie? Of dalk hou sy net nie van donkergroen nie.
Laat my nou dink, John Smith het na die laaste RWB met sy rooikopbaba in springbokkleure op die ondersteunersbus gestaan. Een van die joernaliste het die baba bewonder en besluit toe dat die baba ‘n ideale “hooker” gaan wees. Dit was toe al die pad ‘n mej Smith
LMGA
Ek wonner of haar ma die insident in haar plakboek gaan bewaar?
Sy gaan seker vleuel speel
Ek dink die pienk skoentjies by haar uitrusting is te ougat.
Cute! Arjun het sy Springbok klere ontgroei. Sal vir hom ‘n nuwe pak moet koop.
GO BOKKE !!
Dit lyk of sy nou net ‘n All Black haka gesien het. Jy moenie die kiddie skrikmaak nie daddy, ek watch vir jou.
ROFL, kan sien dit is haar pa Demoerin se kind. Of dalk hou sy nie nie van Snorre se spankeuse nie.
Gmpf – gaan seker ‘n Blou Bul pakkie ook kry. Arme kind
Gee hom ‘n Vrystaat pakkie. Neutrale grond. Dan hoef hy nie blou of daai horribale tronkstrepe te dra nie
Sy bedoel ek
O ja! ‘n Vrystaat-outfit! Ons sal haar wel eventually gebreinspoel kry om ‘n lojale ondersteuner te word.
Not a chance in hell… sy sal blou-bul outfit kry en hom in die openbaar dra. Ouma dreig met Lions-pakkie (wat sy in die privaatheid van die huis (met al die gordyne toegetrek) sal dra om Ouma gelukkig te hou
)