Rasta sê hy is moeg vir mense wat verskonings soek om hulle eie tekortkominge te probeer verdoesel….as jy voel jy wil ‘n vrou onsedelik aanrand of verkrag, omdat sy ‘n mini dra en dalk ‘n bietjie cleavage wys, is daar iets met jou fout pêl – dis nie die mini nie.
Tags: Michael Sanguinetti, slutwalk

Amen!!
Wanneer gaan Rasta nou staan vir president?!
Hoor Hoor