Ontmoet vir Bokang Montjane….ons huidige Mej Suid-Afrika wie ons in die Mej Heelal kompetisie eersdaags gaan verteenwoordig.
Dit is die eerste jaar wat ‘n finalis met stemme van die publiek af , met ‘n kortpad in die semi-finaal kan opeindig.
Om te stem is maklik – en jy doen dit hier.
Toe Toe! Gaan stem vir ons girl! En gaan reguit na Suid-Afrika toe! Moenie dat jou aandag afgelei word nie!

Onlangse ondersteuners: