Archive | 7:02 vm

Rasta sê…Oor Negatiwiteit

13 Sep

Rasta sê hy wonder of dit maar net in sekere mense ingebore is om negatief te wees. Om altyd die slegste te verwag…of die slegste te voorspel. ‘n Bietjie positiwiteit laat jouself nie net beter voel nie, maar dit maak jou ook meer draaglik vir die mense om jou.

Voorbeeld: Die Bokke het elke greintjie ondersteuning nodig. Hoekom kerm en teem en voorspel hulle gaan verloor nog voordat nie fluitjie vir afskop geblaas het? Hoekom die moeite doen om enigsins die game te kyk?

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers