Archive | 10:07 vm

We Are Growing

15 Sep

Pluimpie aan ABSA vir hulle Team of Millions lied vir die Rugby Wêreldbeker. We are Growing, gesing deur Margaret Motsage, was ‘n uitstekende idee – ons gaan nie om ons titel te verdedig nie, ons gaan nie net om te wen nie – Ons gaan oorlog maak, soos in Shaka Zulu.

Maar ongelukkig vir Margaret Motsage (wat ‘n goeie job van die lied doen), was die lied ironies genoeg bekend gemaak deur ‘n ander Margaret, Margaret Singana; en ongelukkig vir Margaret M, was daar net een Lady Africa….

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers