Die Bokke het gewen (standing ovation)
Die Bulle het gewen (doen bollemakiesie…uiteindelik)
MAAR
Dis nietig en niksseggend in vergelyking met daardie eerste drie smiles van my girls af elke oggend.
Dankie…party dae beteken dit meer as wat julle ooit kan besef.
Met ‘n awsome pa en liefie soos jy is dit maklik om te smile.
Eks bly vir die bokke. Maar nog meer bly vir jou oulike gesin!!
Lucky vir jou, soos my kiddies sou sê…
Dit is verseker die kosbaarste ding in ‘n mens se lewe!
Ek’s bly vir die Bokke. En vir jou smiles is ek baie bly. En vir niks meer nie
Multi-tasking het nog nooit vir my gewerk nie, ek wil dus ook eers Carl se wang streel, dan kan die Cheetahs maar wen, maar durf mens die twee met mekaar laat kompeteer? En ek kan ook nie altwee gelyk regkry nie – hy vrek tien dode as ek sy wang by ‘n rugby game streel