Rasta sê dat SANTACO dalk eers moet fokus om mooi met hulle karretjies te speel, voordat hulle begin om met vliegtuigies, bootjies en treintjies te speel.
As jy jou fokus verskuif vanaf iets wat nog nie ordenklik werk nie, is jy besig om ‘n lat vir jou eie gat te pluk. Maak eers reg wat stukkend is, voor jy jou aandag na nuwe horisonne verskuif – en dit geld nie net vir SANTACO nie.
Jy moet loop voor jy kan hardloop, anders gaan jy permanent met stukkende kniekoppe sit.

Onlangse ondersteuners: