Ek wonder hoekom ander idiote, jou intelligensie onderskat en glo jy is ook breinsgestrem?
Kyk nou maar na die Dalai Lama saga; ons almal weet die gesloer rakende die VISA is omdat die SA regering nie op China se tone wil trap nie. Hoekom sê die regering dit nie net vir ons nie? ‘n Halfgebakte verskoning laat jou net nog meer na ‘n idioot lyk.
Onlangse ondersteuners: