Archive | 6:00 vm

Woordspel….Ingekleurde Doodsberigte

7 Oct

INGEKLEURDE DOODSBERIGTE

Onbewustelik word die regmerkies in my gedagtes gemaak. Onbewustelik ja; ’n getuigskrif van ‘n ou gewoonte. Ten minste 10 jaar om presies te wees. ’n Pot varsgebroude Douwe Egberts koffie (die groen pak), koffiebeker, melk, suiker, asbakkie, sigarette, Bic aansteker…en dan laaste natuurlik die koerant. Elk netjies op sy plekkie. Die koerant is oopgevou. Doodsberigte.

Ek skink die eerste beker koffie. Ek begroet die aroma met ’n diep asemteug. Ek steek die eerste siggaret aan en skuif die koerant nader.

  (meer…)

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers