Rasta sê…oor blink juju

27 Oct

Rasta sê dat as daar niks is wat jy aan ‘n saak kan verander nie, soos die ANCYL se optog vandag, kan jy altyd probeer om die ligte kant in die saak raak te sien….

Soos om die:

in jou geestesoog voor te stel….op ‘n 16 km optog te voet…in 30 grade temperature…met voorspelde donderstorms.

Moeder Natuur het definitief ‘n sin vir humor.

Tags: ,

5 Responses to “Rasta sê…oor blink juju”

  1. toortsie Oktober 27, 2011 at 9:06 vm #

    Mag jou voorspelling waar wees…. mag hy wel te voet wees…. mag die weervoorspelling raak wees…..

  2. Son Oktober 27, 2011 at 10:38 vm #

    Ek is bevrees die weer pla hulle min, en die afstand nog minder. Hierdie is mense wat gewoond is om in slegte weer lang afstande te loop. Dis die hartseer waarheid vir baie mense in ons land. Nie dat dit beteken ek stem saam met wat hulle doen nie :-)

  3. boerinballingskap Oktober 27, 2011 at 12:40 nm #

    :lol:

  4. Xena Phoenix Oktober 27, 2011 at 1:50 nm #

    Malema die voordanser – nie dat hulle juis haastig lyk om te begin nie

  5. turksvy Oktober 27, 2011 at 7:31 nm #

    En toe? Hoe het dit afgeloop en het die weer saamgespeel? (ek bly eerder weg van die nuus…)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers