Ek wonder…en miskien kan iemand dit vir my opklaar.
As die spoedgrens verminder word van 120 km/h tot 100 km/h en
Een van die grootste oorsake van ongelukke mense is wat te vinnig ry……
Gaan die wat nou die spoedgrens oorskry en 160km/h ry, dit nie nogsteeds doen nie?

Onlangse ondersteuners: