18 April…Vrydag…uiteindelik

18 Apr

Wonner waar in ons dna is die ding vasgelê. Daardie, sommer net lekker, gevoel wat ons almal kry. Daardie gevoel van bogger die week wat verby is, dit is naweek, en dit is MYNE! Wel ek het nog ‘n wille week by die kantoor oorleef, het gister oorleef en kan nou uitsien na 2 dae en 3 nagte van absoluut niks doen nie.

Wel dit is seker maar hoe elke naweek beplanning begin. Die snaakse ding is dat daar altyd soveel goed opduik dat dit nie rerig ooit rustig bly nie. Vat nou maar bevoorbeeld al die lekker Super 14 op die TV….lekker. Dan moet ek seker by Moeder gaan inloer en..en..en…dan is die naweek weer verby!

Ek kan ook aankondig dat ek gister-aand my eerste load shedding by my huis gehad het. Ek dink hulle het nou uiteindelik agtergekom dat ons switches nog nooit geflick was nie. Die oorsprong van die kragdryn ontdek! En daar gaan al my planne nou van my plek uitverhuur omdat daar altyd krag is. Haha.

Ek moet seker maar begin my lessenaar skoon kry voor die naweek, bietjie by die parras en meermin en ponkie en vonkie gaan inloer……dan behoort dit huistoe tyd te wees!

Advertisements

One Response to “18 April…Vrydag…uiteindelik”

  1. vonkiedool April 19, 2008 at 7:49 nm #

    Hi Demoerin. Hoe gaan dit?

    Ja in die ou dae was ‘n naweek 2 volle dae, deesdae net 48 uur!!!!! 🙂

    Dankie vir die inloer op my blog.

    Ek wardeer dit baie. Ek probeer om heeltemal anders te wees in die blogwereld soos jy gesien het. Wat dink jy daarvan.

    Groete.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: