Wat glo jy?

13 Mei

Oom Douwe het die volgende aan die kinders voorgelees, skaars twee weke voordat die tragiese moorde plaasgevind het.

Gepubliseer deur Success Motivation Institute – Author – Anonymous

I Believe

I believe in the greatness of the individual, and that I am in this world for a purpose, that purpose being to put back into life more than I have taken out;

I believe in the integrity of other people, assured that they try as hard to follow the gleam, as I do;

I believe in the gallantry of older people who’s seasoned experience and steadfast devotion has preserved for me the precious heritage of the past;

I believe in the magnificence of the past, knowing that without its stored wealth I would possess nothing;

I believe in the challenge of the future, fully realising there will be no future except if it becomes alive through me;

I believe in the contagion of health, and that I can speak it through cheerfulness, wholesome habits, sensible expenditures of energies, and wise use of foods;

I believe in the nobility of work as the creative expression of the best within me, and as my share in easing the common load of all;

I believe in the enrichment of play and laughter as the means of cleansing my body of staleness and my soul of bitterness;

I believe in God, who justifies all these beliefs, He is the still, small voice within, ever urging me toward the unattained. Since He cares for these things, I believe that even death cannot steal these precious possessions from me;

And whatever more I believe is entwined in those precious feelings that lie too deep for words.

Wat ek verder glo is dat alles met ‘n rede gebeur. Somtyds kan ons nie dadelik die rede verstaan nie. Somtyds wil ons die wapens gryp en alla chainsaw-massacre die wêreld invaar. Somtyds wil ons skree en vuurspoeg om uiting te gee. Somtyds wil ons alleen wees. Somtyds wil ons omring wees deur mense. Somtyds sit die knop in die keel. Somtyds wil ons lag. Die mens is nie gebou om ‘n ongekompliseerde wese te wees nie.

Somtyds moet ons terugsit en net ‘n bietjie dink. Slow down cowboy, stop and smell the roses. Die situasie is dalk bietjie ironies, die stukkie dalk bietjie naief, maar dalk is die boodskap bedoel on die wêreld in te gaan.

Advertisements

8 Responses to “Wat glo jy?”

  1. Wipneus! Mei 13, 2008 at 9:39 vm #

    Dis nou inspirasie! Dis hoekom ek altyd gaan stil sit in my plekkie en met my wyn gesels, jy moet slow down cowboy, jy moet die rose ruik en die lewe oordink…. tussen die wit en swart gedeeltes, kruip altyd ‘n grys gedeelte weg….

  2. demoerin Mei 13, 2008 at 9:49 vm #

    Ja, seker baie eng om te glo dat alles wel wit of swart is. Somtyd meng dit wel en kry ons grys ook!

  3. Emil Mei 13, 2008 at 9:58 vm #

    Naief! Nee wat, ek luister eerder na Friedrich von Schiller: “Every true genius is bound to be naive”!

    Interesant. ek het twee programme by SMI gedoen! Hierdie konneksie verstom my 😯

    Goeie stuk.

  4. RdK Mei 13, 2008 at 10:43 vm #

    Ek glo daaraan om een keer per dag net af te skakel en oor alles na te dink wat gebeur het en glo my dit help veral as ek op hiedie pragtige wit stand met my 2 yorkies stap.
    lekker afskakel dag vir almal.

  5. Rustig Mei 13, 2008 at 11:36 vm #

    Ek glo dat dinge gebeur soos dit moet. Tog is ons die stuurman van ons eie boot. Ons bepaal ons eie rigting en agv wat gebeur op die roete beinvloed ons en bepaal die eind bestemming.

  6. demoerin Mei 13, 2008 at 12:50 nm #

    Ai RdK, hoe maak die strand my jaloers! Ja, ek noem dit stock-take van die dag!
    Rustig, snaaks ne, hoe dit soms voel of jy buite beheer in ‘n rigting indonner, maar as jy stock-take doen kom jy agter hoeveel van jou eie besluite jou in daai rigting stuur?

  7. demoerin Mei 13, 2008 at 12:52 nm #

    @ Emil, Yippeee, kan myself dus ‘n genius noem? Of maak ek nou wille stellings hier?

  8. Meermin Mei 13, 2008 at 12:57 nm #

    demoerin dit is so mooi, lekker dag verder, ons is toe onder al die werk!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: