Vandag gaan ons bietjie pret hê, en die “creative juices” laat vloei. Ek is op soek na ‘n oulike Afrikaanse opskriffie vir die prentjie! Almal blog dan elke dag sooooo lekker!
Nee man DM, kan dit nou nie glo nie.
@ Krista, of is dit dalk andersom…dingeling tot tringeling?
Elk geval, wonner nou net of taai tannie die een met die maatband is wat die water temperatuur meet?
Whahaha!! Baie oulik… ek het ongelukkig nie in die messelaai geslaap nie, so ek kan nie dadelik dink aan ‘n skerp opskruf nie… 😀
Tringeling tot dingeling?
Nee man DM, kan dit nou nie glo nie.
@ Krista, of is dit dalk andersom…dingeling tot tringeling?
Elk geval, wonner nou net of taai tannie die een met die maatband is wat die water temperatuur meet?
Sal moet gaan dink…
horingkoud???
piskoud – soek en jy sal vind!! As hy dan moet gaan pp vat hy seker ‘n vergrootglas saam om hom te soek!!
Ek het gedink – bibberding!
Kn(w)ater temperatuur whaahaaha jy gaan laat ek reguit hel toe gaan 😳
Whahaha, julle is almal te oulik. Weet julle ma’s julle speel met messe. Wipneus, skerp aanmerkings is darem nie op die 7 Deadly Sins lys nie!
Dankie Demoerin, hier spring ek die hel weer net-net vry…. 😆
Lyk nie vir my leeukoud is daar nie, want leeukoud is net kop en maanhare… 😉
Whahaha! Ek kan nou nie eers onthou wat ek wou gesê het nie! Julle is skreeusnaaks! 😆
My opskrif:
Dit help nie jy voel met jou vinger nie…
Die tong-tippie-toets gaan ook nie die ding doen nie…
Toets jou geweer, meneer!
Ag nee daar spoil ek dit nou.
Ek try weer:
Dit help nie voel met jou vinger nie…
Die tong-tippie-toets gaan ook nie die ding doen nie…
Toets MET jou geweer, meneer!
Ek belowe jou ek het eers gedink dit is neuse.
hahaha, soos ek gesê het, vlymskerp!!
Spooook, tot dusver is die wenner.
@ Rosa, die soete onskuld, goed om nog te sien!
Langbroek, kortbroek, onderbroek, speedo
lol… slaan my kop nou plat toe hak vas by 😆
hahaha @ sonkind…ek dink loshande die wenner!