Huiswerk…..

29 May

Ek was nou nog nooit die huiswerk tipe nie, maar Pikkelik het my getag, en ek het soos ‘n getroue en voorbeeldige leerling gisteraand my huiswerk gaan doen.

Saam met Oupa!

Die saxofoon speler.

Oppie strand…Hibberdene.

20 Responses to “Huiswerk…..”

  1. Pikkelik Mei 29, 2008 at 8:00 vm #

    Dankie Demoerin, volpunte!!!!! Jy lyk of jy as babatjie al demoerin was!!!!!! 😆 Daai strandfoto is ‘n treffer!

  2. Adrie Mei 29, 2008 at 8:19 vm #

    Demoerin, speel nog steeds sax?

  3. meermin Mei 29, 2008 at 8:22 vm #

    demoerin wat gee my die idee jy was ‘n stout klein bliksempie!! Lekker dag vir jou!

  4. kaalvoetinireen Mei 29, 2008 at 8:30 vm #

    Mmmmm…..ek het as kind ook baie vakansies in Hiberdene deurgebring! Oulike pics

  5. Zee Mei 29, 2008 at 8:33 vm #

    Oulike foudies Demoerin, nou watter ene is jy, links of regs🙂

  6. demoerin Mei 29, 2008 at 8:59 vm #

    As julle dink hierdie is oulik, moet julle my nou sien…hahaha
    Middelste en onderste foto saam met my neef…ons was altyd saam….en bliksems stout!
    Wens ek kon sax speel…seker nooit te oud om te leer nie?

  7. Zee Mei 29, 2008 at 9:12 vm #

    Ok, maar is jy nou links of regs?

  8. neykie Mei 29, 2008 at 9:45 vm #

    jy was ‘n cute seuntjie

  9. Pikkelik Mei 29, 2008 at 9:49 vm #

    Zee, tweede foto regs, derde foto links, of hoe Demoerin???

  10. demoerin Mei 29, 2008 at 10:15 vm #

    Pikkelik wen die prys…ja, die cute een….ek hoop nie my neef lees hier nie!

  11. Wipneus! Mei 29, 2008 at 12:06 nm #

    Ag dis cute, die stoute streke was al klaar daar in die ogies te sien.

  12. Roer Mei 29, 2008 at 12:25 nm #

    Moedie ma. Ek vreet stout klein seuns gesiggies op. Pasop.

  13. demoerin Mei 29, 2008 at 12:48 nm #

    En stout groter seuntjies? hahahaha

  14. RdK Mei 29, 2008 at 12:49 nm #

    Jou van is nie dalk Gilliomee nie?? Lyk net soos die stout donnertjies..

  15. demoerin Mei 29, 2008 at 1:46 nm #

    Sjoe, amper tog ek nou jy vra my was ek een van daai gigolotjies. Sjoe, nie gedink iemand sal daarvan weet nie!

  16. sonkind Mei 29, 2008 at 8:49 nm #

    demoerin is, as jy wel Gilliomee is, vreet ek my hoed op, want dan ken ek jou😆

    Moet net byvoeg, daai babtjie op oupa se skoot het die mooiste blou oë!

  17. demoerin Mei 30, 2008 at 7:19 vm #

    Oops sonkind, nee ek is nie…hahaha imagine ek is ‘n Gilliomee en sien my eie van aan vir Gigilo….eishhh
    Die oë is ‘n family trait, ons praat hier van oupas, oumas, ooms,tannies regdeur tot neefs en niggies se kinners…hahaha…so sê maklik 4/5 het almal blou oë.

  18. René Mei 30, 2008 at 10:23 vm #

    Ag jittetjie!! Te ougat!

    Demoerin – ek is te lui om te soek. Het jy al ‘n matriekafskeid-foto geplaas?

  19. Dellie Mei 30, 2008 at 11:11 vm #

    Baie oulik! Sien sommer die stoutigheid in daai ogies. Ek sal my huiswerk Maandag inhandig.

  20. demoerin Mei 30, 2008 at 11:11 vm #

    Rene, ek kan met groot sekerheid sê, ek het gesoek, maar nie gevind nie. Dalk bietjie geluk by die ongeluk?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: