Random Banter

30 Jun

Dit is al voorheen in geskiedenis gedoen. As daar iemand daarbuite is wat die moontlikheid oorweeg en nie die moed het nie, vat tips by:

  • Brutus
  • J. Wilkes Booth
  • Gavrilo Princip
  • Lee Harvey Oswald
  • Dimitri Tsavendas

 

Advertisements

11 Responses to “Random Banter”

  1. meermin Julie 1, 2008 at 7:06 vm #

    Huh? Jy moet vanmôre vir my prentjies teken dalk verstaan ek prentjies beter! Nag jy ‘n heerlike wonderlike dag hè! Sal een van hierdie ouens vir Koos kan kom moer?

  2. meermin Julie 1, 2008 at 7:07 vm #

    NIE NAG NIE MAG JAMMER SIEN VERKALKING HET ORAL INGETREE!

  3. demoerin Julie 1, 2008 at 7:54 vm #

    Gaan Google of Wiki die name…hulle het almal iets in gemeen!

  4. Jaco Julie 1, 2008 at 8:34 vm #

    Wie is die teiken en wat betaal jy?

  5. demoerin Julie 1, 2008 at 9:06 vm #

    @ Jaco, ek dink enigeen met die geleendheid sal dit verniet doen! 😆 , drome oor ‘n bevryde Zim.

  6. neykie Julie 1, 2008 at 10:22 vm #

    ek is ook dom vandag

  7. RdK Julie 1, 2008 at 10:55 vm #

    Al probleem die ouens het almal n moerse lang tyd in tronke spandeer.
    Ek sal dit verniet gaan doen as julle my kan waarborg ek sal niks
    oorkom nie 😆

  8. Dellie Julie 1, 2008 at 11:26 vm #

    Issit dan so moeilik om gedoen te kry? 😯

  9. demoerin Julie 1, 2008 at 1:18 nm #

    @ RdK, met vandag se howe kan jy heel moontlik die hele Zim uithaal ek weg kom met ‘n insanity plea. 😆

  10. Blixer Julie 1, 2008 at 2:43 nm #

    Wel, ten minste een van die manne se dade het gelei tot twee wereld oorloe! Dalk is dit tyd dat ‘n vrou die jobbie doen!

  11. demoerin Julie 1, 2008 at 4:38 nm #

    @ Bixer 😆 Dalk ‘n goeie idee wee jy. Gavriloiana to the rescue!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: