Archive | 7:03 vm

Die lewe vanuit ‘n “black hole”

7 Jul

Ek het nie in ‘n black hole in verdwyn nie, ook nie op ‘n skielike vakansie vertrek nie. Die hond het nie Vrydag se koerant opgeeët nie, en ek het ok nie een of ander anti-blog virus opgedoen nie!

Wat wel gebeur het is dat een of ander bliksem en sy maatjies die lyne helder oor dag, Woensdag, in Katherine Straat gesteel het (POEPHOLLE). Die wonderlike van die tydsberekening is nie net Vrydag se neutedop wat in sy moer in is nie, maar dit is ook maandeinde.

Here goes…..

Die week in ‘n ertjiedop…..blah, blah, blah..klaar! 😆

Daar sal maar Vrydag ‘n bumper-edition wees!

Please do not cancel your subscriptions!