Die lewe vanuit ‘n “black hole”

7 Jul

Ek het nie in ‘n black hole in verdwyn nie, ook nie op ‘n skielike vakansie vertrek nie. Die hond het nie Vrydag se koerant opgeeët nie, en ek het ok nie een of ander anti-blog virus opgedoen nie!

Wat wel gebeur het is dat een of ander bliksem en sy maatjies die lyne helder oor dag, Woensdag, in Katherine Straat gesteel het (POEPHOLLE). Die wonderlike van die tydsberekening is nie net Vrydag se neutedop wat in sy moer in is nie, maar dit is ook maandeinde.

Here goes…..

Die week in ‘n ertjiedop…..blah, blah, blah..klaar!😆

Daar sal maar Vrydag ‘n bumper-edition wees!

Please do not cancel your subscriptions!

21 Responses to “Die lewe vanuit ‘n “black hole””

  1. meermin Julie 7, 2008 at 7:15 vm #

    DMI ons gebou loop net so deur, as dit nie kabels is nie, is dit ons telefoon lyne, ons het nie water nie, ons telefone werk nie!!

    Lekker dag vir jou! Ja ekke het nogal die week in ‘n neutedop gemis!!

  2. Pikkelik Julie 7, 2008 at 8:28 vm #

    Whahahahahaha, 😆 blah-blah-blah klaar…. 🙄

  3. neykie Julie 7, 2008 at 8:29 vm #

    DMI darem bly om te hoor jy lewe. Kan dan nie wag vir die bumper-edition nie. Lekker dag verder

  4. Zee Julie 7, 2008 at 8:56 vm #

    Ag dankie tog. ek dog ek het my subscription verloor!

  5. Dellie Julie 7, 2008 at 9:57 vm #

    Ek was bietjie AFK, en is bly ek het toe nie die neutedop gemis nie! Sien uit na Vrydag…😉

  6. demoerin Julie 7, 2008 at 12:25 nm #

    Cool…UPDATE op DEMOERIN se gerondskarrel….my paspoort verval einde Augustus en ek moet volgende week in Athens wees vir ‘n onbeplande training sessie. Dus nie die nodige 6 maande na terugkeer geldig nie! Ek hardloop rond agter Temporary passports aan sodat ek nog vir die VISA kan aansoek doen.😆

  7. Blixer Julie 7, 2008 at 12:48 nm #

    Ek is baie bly om te hoor die kabels is gesteel eerder as dat jy dalk onverhoeds uitgeneem is. Hahahaha! Ek ken daai passpoort probleme- al wat ek kan se is sterkte!

  8. René Julie 7, 2008 at 2:44 nm #

    O donnerasie – eerder jy as ek! Het jy gemis Vrydag!!!! Sterkte jong! Sê maar as ek vir jou ‘n NZ-Visa kan pos! Lol:mrgreen:

  9. René Julie 7, 2008 at 2:44 nm #

    Oeps – het JOU gemis Vrydag! Ek het verbal diarree!!

  10. Die Brein Julie 7, 2008 at 2:46 nm #

    Ya tell me about it, welcome in SOUTH AFRICA.

  11. Rustig Julie 7, 2008 at 3:14 nm #

    Demoerin: Jy moet net seker maak. Sekere Europese lande aanvaar nie SA Temp Paspoorte nie.
    Wireless Internet is die toekoms. Tot een weer jou sein steel.

  12. demoerin Julie 7, 2008 at 3:23 nm #

    😆 Rustig, gelukkig is Greece een van die min wat dit wel nog aanvaar! sug!

  13. diebrein Julie 7, 2008 at 3:28 nm #

    Rustig net nie Vodacom nie mens het jare se kak sein met hulle.
    Demoerin sterkte en geniet die reis.

  14. TristonJ Julie 7, 2008 at 4:01 nm #

    *Sug* daar is weer balans in die wereld… welkom terug en sterkte!

  15. Wipneus! Julie 7, 2008 at 4:12 nm #

    Hi ons het jou gemis Vrydag!! Mmmm ek het nogal gedink ‘n black hole het jou gesluk…:lol:

    Sterkte met die paspoort stories

  16. Rustig Julie 7, 2008 at 4:51 nm #

    Brein: My broadband in Ierland werk soos ‘n bom. Ek het maar stadige een maar jy kan gaan tot en met 8mb. Ek gebruik Vodacom se wireless as ek in SA met pay as you go. Werk OK.

  17. Rustig Julie 7, 2008 at 4:52 nm #

    Demoerin: Die Grieke vernader sommer van gedagte sonder om jou te sê.😆

  18. demoerin Julie 7, 2008 at 5:05 nm #

    😆 Ek werk vir Grieke, ons het moerse nice konneksies by die Consulate! Gelukkig het ek die training uitgestel gekry tot volgende week Donderdag en Vrydag. Dit maak die rondhardloop so bietjie minder!

  19. Rustig Julie 7, 2008 at 7:51 nm #

    Baie volmane terug het ek en vriendin deur Europa “gebackpack”. Sy wil toe Griekeland toe neuk en ek besluit maar vir oostenryk. Ons spreek af ons sien mekaar weer oor week. Wel toe sy Griekeland tref toe besluit die hele land om te strike. Banke, treine, busse alles kom tot stilstand. Meisie 3 weke later eers weer gesien. Hoogs bef#k en gesweer dat sy nooit weer haar voete in Griekeland sit nie. Swartes by die huis kan strike soos die Grieke nie.

  20. demoerin Julie 8, 2008 at 7:10 vm #

    @ Rustig, moet sê dit is een ding wat ek die afgelope jaar by die Grieke geleer het, either do it properly or go home!😆

  21. Rustig Julie 8, 2008 at 10:35 nm #

    😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: