Op pad lughawe toe…

16 Jul

Demoerin gaat vir so ‘n paar dae verdwyn Athens toe. Ek sal hard probeer om ‘n koerant uit te kry vrydag….belowe😆 Ek sal moet hoop vir ‘n tydjie tussen die training, Acropolis, Ouzo en godinne deur!

Intussen, Happy Happy 90th aan Madiba vir die 18de. Jy was een van die laaste werklike leiers, wat meer as ‘n politikus was. Jou hart moet baie seer wees oor jou reënboogdroom!

13 Responses to “Op pad lughawe toe…”

  1. ICE Julie 16, 2008 at 3:35 nm #

    Enjoy Griekeland, DMI!

  2. neykie Julie 16, 2008 at 3:52 nm #

    DMI jy beter dit geniet, en ons wag vir die koerant vrydag ne….

    Geniet dit😉

  3. Tersia Julie 16, 2008 at 5:23 nm #

    ENJOY!! Wens ek kon saam!

  4. Rustig Julie 16, 2008 at 5:54 nm #

    Geniet die eet en drink, take it easy on the work. Lekker Zorba!😉

  5. Dellie Julie 16, 2008 at 8:44 nm #

    Be good, if you can’t be good, at least take pictures!😆

  6. meermin Julie 17, 2008 at 7:33 vm #

    Geniet elke oomblik!! Dalk vind jy ‘n sexy godin daar in die vreemde!!

  7. BB Julie 17, 2008 at 8:14 vm #

    Be safe…. on angels’ wings, skat! x

  8. Emil Julie 17, 2008 at 9:37 vm #

    Geniet dit. Gaan soek die ou legendes op. Oorals is daar Grieke!!!

    http://emiljung.co.za/?p=214

  9. Wipneus! Julie 17, 2008 at 11:12 vm #

    Geniet dit en kom wys foto’s!!

  10. Pikkelik Julie 17, 2008 at 12:05 nm #

    Lekker vlieg en moet asseblief nie die lugwaardinne ‘n harde tyd gee nie!!

  11. Roer Julie 17, 2008 at 6:51 nm #

    Gia! Geniet.

  12. alta Julie 17, 2008 at 11:28 nm #

    Geniet Demoerin.

  13. René Julie 18, 2008 at 12:42 nm #

    Cheers ou bees! Geniet dit!!:mrgreen:

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: