Archive | 4:43 nm

Jy soek wat?

21 Jul

Ok, dit was so Vrydagoggend 1 uur en ons is oppad om na aandete ‘n drink te gaan drink. Dimitis en Spyros vertel my al die pad hoe ‘n oulike bar dit is waar single mense mingle. Toe ons voor die plek staan en ek uitbars van die lag was dit dus bitter moeilik om die vertaling te verduidelik, veral as jy so bietjie aangeklam is.

Advertisements

Om jou kop te verloor….

21 Jul

Dit is glad nie moeilik om totaal en al kop-af oor Athens te raak nie. Emperor Hadrian hier langsaan het dit 2000 jaar terug al gedoen!

Dit is net die total package op die oomblik. Wêreldklas hotel en diens, Ongelooflike weer, Vriendelike mense, Uitstekende kos, Baie lekker ouzo, wyn en bier…En natuurlik die Griekse godinne!

Min slaap is nie ‘n opsie nie, dit is realiteit. Met die gevolg dus dat ek totaal en al die internet misgesit het die laaste paar dae.

Ek wonder….

Hoe beredder jy die situasie waar jy op die vliegtuig wakker word met die slapende godin langs jou se hand in jou crotch?