Jy soek wat?

21 Jul

Ok, dit was so Vrydagoggend 1 uur en ons is oppad om na aandete ‘n drink te gaan drink. Dimitis en Spyros vertel my al die pad hoe ‘n oulike bar dit is waar single mense mingle. Toe ons voor die plek staan en ek uitbars van die lag was dit dus bitter moeilik om die vertaling te verduidelik, veral as jy so bietjie aangeklam is.

15 Responses to “Jy soek wat?”

  1. ICE Julie 21, 2008 at 5:36 nm #

    Hahahaha!

    Dis soos jy sê, Net in Afrikaans!

  2. Blixer Julie 21, 2008 at 5:37 nm #

    Freudiaanse glips gewees?

  3. Die Brein Julie 21, 2008 at 7:37 nm #

    Kwaai , het jy aan hulle verduidelik, reguit vertaal wat dit beteken??

  4. alta Julie 22, 2008 at 12:05 vm #

    😀

  5. demoerin Julie 22, 2008 at 7:21 vm #

    Mense, ek het probeer verduidelik…selfs beduie…maar obviously was die grap lost in translation teen die tyd wat hulle verstaan het. En die trane het letterlik gerol soos ek gelag het!😆

  6. kaalvoetinireen Julie 22, 2008 at 8:15 vm #

    Moet se dat ek al ook op so paar van daai afgekom het! Net in Afrikaans!😆

  7. BB Julie 22, 2008 at 8:36 vm #

    Oooohhhh jy’s funny!!😀

  8. Dellie Julie 22, 2008 at 9:53 vm #

    Whahaha! Perfekte naam vir ‘n bar!😆

  9. neykie Julie 22, 2008 at 10:39 vm #

    whaha:lol:

  10. Adrie Julie 22, 2008 at 10:42 vm #

    Nice naam vir ‘n blog ook.

  11. Wipneus! Julie 22, 2008 at 11:13 vm #

    whahahaha hillarious!!! Ek sou histeries aan die lag gegaan het 😆 Veral as ek ‘n wyntjie weg het!!

  12. René Julie 22, 2008 at 11:19 vm #

    Whahahahahahaaaaa!!!:mrgreen:

  13. demoerin Julie 22, 2008 at 11:27 vm #

    @ Adrie…of dalk vir ‘n online dating agentskap? Sal seker net so gepas wees vir ‘n tuisnywerheid aan die ander kant?

  14. neykie Julie 22, 2008 at 10:55 nm #

    hehe @DMI

  15. smiiiiiile Julie 25, 2008 at 11:20 vm #

    Wens ek was daar gewees, ek hou van lach…en wyn en…en..

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: