Om jou kop te verloor….

21 Jul

Dit is glad nie moeilik om totaal en al kop-af oor Athens te raak nie. Emperor Hadrian hier langsaan het dit 2000 jaar terug al gedoen!

Dit is net die total package op die oomblik. Wêreldklas hotel en diens, Ongelooflike weer, Vriendelike mense, Uitstekende kos, Baie lekker ouzo, wyn en bier…En natuurlik die Griekse godinne!

Min slaap is nie ‘n opsie nie, dit is realiteit. Met die gevolg dus dat ek totaal en al die internet misgesit het die laaste paar dae.

Ek wonder….

Hoe beredder jy die situasie waar jy op die vliegtuig wakker word met die slapende godin langs jou se hand in jou crotch?

Advertisements

24 Responses to “Om jou kop te verloor….”

  1. Rustig Julie 21, 2008 at 9:03 vm #

    Is jy seker dit was ‘n godin?

  2. René Julie 21, 2008 at 9:19 vm #

    😯

  3. Dellie Julie 21, 2008 at 9:25 vm #

    Whahaha! 😆

  4. demoerin Julie 21, 2008 at 9:28 vm #

    @ Rustig…..Sy sou ou Athena laat skaam kry het! 😆

  5. BB Julie 21, 2008 at 10:11 vm #

    Bly jy is veilig terug!! …die Griekse godinne wat ek tot nou al gesien het, het meesal nie arms nie 😕
    ek is ‘n sucker vir Ouzo… :mrgreen: (en ek het nog altwee my arms 😉

  6. krista Julie 21, 2008 at 10:14 vm #

    Brag jy of kla jy? 😉

  7. Adrie Julie 21, 2008 at 10:21 vm #

    Krista

    Ek het nogal dieselfde ding gewonder.

    DMI

    As jy kla, kap haar hand af. As jy spog, grinnik en geniet die oomblik.

  8. BB Julie 21, 2008 at 10:26 vm #

    Ek weet ek sal haar ‘n dwarsklap gegee het…. :mrgreen:

  9. Zee Julie 21, 2008 at 10:44 vm #

    😆

  10. Blixer Julie 21, 2008 at 10:54 vm #

    Fyn ‘brag’- ne?

  11. neykie Julie 21, 2008 at 11:05 vm #

    Ja DMI geniet dit maar moet net nie te veel brag nie….

  12. meermin Julie 21, 2008 at 11:50 vm #

    DMI het jy dit nie dalk gedroom nie? Geniet elke oomblik daar ander die blou berge!

  13. Emil Julie 21, 2008 at 11:58 vm #

    DMI, dis seker ou Athene wat met jou die gek geskeer het en in ‘n droom besoek het. Maak oop jou oè – word wakker: jy gryp jouself vas!!

  14. Rustig Julie 21, 2008 at 12:19 nm #

    Demoerin: Ek vra maar net. Baie boere ooms het al in Brazilië ook se gedink en dan groot geskrik.
    😆

  15. demoerin Julie 21, 2008 at 12:29 nm #

    Dit was eintlik ‘n moerse ongemaklike situasie. Vir haar was dit meer embarrassing…. Na die oggend se Cali mera’s kon sy my nie weer in die oë kyk nie! 😆 Gelukkig was ons toe net so 2 ure van Jozi af. Haai BB, ‘n man kan mos nou nie aan ‘n vrou slaan nie! 😆 Adrie, wie kla? Wens ek kon ‘n foto neem! 😆

  16. kaalvoetinireen Julie 21, 2008 at 12:42 nm #

    Ek kan net imagine! Wens ook jy kon ‘n foto neem sodat ek die uitdrukking op jou gesig kon sien! whahahaha!

  17. koeksister Julie 21, 2008 at 2:03 nm #

    Wonder wat het sy gedroom……??

  18. rosalindfranklin Julie 21, 2008 at 5:34 nm #

    oe hoe lekker is flippen jaloers. ek wil altyd oor sulke beelde streel, want ek wil alles opneem. geniet dit en kom vertel ons alles.

  19. Roer Julie 21, 2008 at 5:57 nm #

    Ek hoor die Griekse girls is nogal harig…

  20. Die Brein Julie 21, 2008 at 7:35 nm #

    Hoe beredder jy so `n situasie, maklik jy roep Die Brein!!!!!!Ek sal weet wat om te doen……njammies.

  21. Wipneus! Julie 21, 2008 at 7:39 nm #

    Ek sal nou maklik hierdie een steel, vir ‘n muse!! Pragtig!! 😆

  22. demoerin Julie 22, 2008 at 7:20 vm #

    @ Roer…dit is ‘n myth… 😆

  23. Die Brein Julie 22, 2008 at 10:04 vm #

    Ok wat jy wil se is dat jou hand ook gedwaal het gedurende die vlug.Kwaai dit maak van jou `n ware man.

  24. demoerin Julie 22, 2008 at 11:07 vm #

    Moenie nou afleidings in my woorde plaas nie! 😆 Ek het hierdie keer my mooi gedra….op die vliegtuig ten minste! 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: