Donderdag Rymelary…

24 Jul

In die daaglikse lees en gesels, kom mens in aanraking met, of hoor mens van soveel mense wat op verskillende vlakke wroeg oor besluite of swaar dra aan hartseer. Meerendeels is jou hande afgekap en kan jy nie veel doen, behalwe om jou meegevoel in woorde te probeer omsit nie. Die woorde klink in baie gevalle leeg en nikseggend, omdat ons almal die swaardra van hartseer en besluite ken, en weet dat woorde nie die situasie kan verander nie. Die besef dat ons elkeen as mens ‘n verantwoordelikheid teenoor jouself het, om jouself gelukkig te hou, moet die hoeksteen van elke besluit wees. Hierdie is vir JOU.

 

If Only

 

If only

Life was not that cruel;

To place a mountain in your path

That appears too high to scale.

 

If only

Fate was not that malicious;

To place a river in your view

That appears too wide to cross.

 

If only

Love was not that pitiless;

To pierce your heart with arrow

That appears too raw to heal.

 

If only

Death was not that callous;

To grasp and leave a void

That appears too deep to fill.

 

If only

My spirit was blessed;

To possess the trick of wizardry

To cure the soul it touches.

 

If only

My mind was allowed;

To con the hours back in time

To free the joy held captive.

 

If only

My tears were permitted;

To wash away your pain

To restore happiness to life.

 

If only

My hands were able;

To perform the art of alchemy

To change your lead to gold.

 

If only

Regrettably stays

If only;

For as long as

If only

Is held back by If.

12 Responses to “Donderdag Rymelary…”

  1. meermin Julie 24, 2008 at 7:47 vm #

    DMI so waar wat jy hier skryf, lekker dag vir jou!

  2. Emil Julie 24, 2008 at 7:59 vm #

    Mooi.

  3. Zee Julie 24, 2008 at 8:55 vm #

    Dankie!

  4. lostong Julie 24, 2008 at 10:23 vm #

    Waar is die weeklikse koerant dan?

  5. neykie Julie 24, 2008 at 11:19 vm #

    DMI, dis baie mooi. en baie dankie. Kry ons more die koerant? ek hoop so

  6. Rustig Julie 24, 2008 at 12:29 nm #

    Wonder hoeveel van ons vra nie elke dag die vraag nie?

  7. demoerin Julie 24, 2008 at 12:46 nm #

    Die neutedop is op ‘n Vrydag….😆 Meeste vrydae elk geval!

  8. demoerin Julie 24, 2008 at 12:52 nm #

    En ek sal hard probeer om 2 weke se nuus in te pas!

  9. Wipneus! Julie 24, 2008 at 3:42 nm #

    Ek is besig met hierdie verantwoordelikhede teenoor myself 😉
    Dankie Dm

  10. lostong Julie 24, 2008 at 4:03 nm #

    😳 ek is eintlik blond.

  11. Dellie Julie 24, 2008 at 5:37 nm #

    Baie mooi…😉

  12. Carina Julie 25, 2008 at 10:35 nm #

    Sjoe, dis baie mooi gese.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: