Starry starry night….

29 Jul

 

Starry starry night, paint your palette blue and grey
Look out on a summer’s day with eyes that know the darkness in my soul
Shadows on the hills, sketch the trees and the daffodils
Catch the breeze and the winter chills, in colors on the snowy linen land

Now I understand what you tried to say to me
How you suffered for you sanity
How you tried to set them free
They would not listen they did not know how, perhaps they’ll listen now

Starry starry night, flaming flowers that brightly blaze
Swirling clouds in violet haze reflect in Vincent’s eyes of china blue
Colors changing hue, morning fields of amber grain
Weathered faces lined in pain are soothed beneath the artist’s loving hand

Chorus:
For they could not love you, but still your love was true
And when no hope was left in sight, on that starry starry night
You took your life as lovers often do,
But I could have told you, Vincent,
This world was never meant for one as beautiful as you

Starry, starry night, portraits hung in empty halls
Frameless heads on nameless walls with eyes that watch the world and can’t forget.
Like the stranger that you’ve met, the ragged man in ragged clothes
The silver thorn of bloody rose, lie crushed and broken on the virgin snow

Now I think I know what you tried to say to me
How you suffered for you sanity How you tried to set them free
They would not listen they’re not listening still
Perhaps they never will. 

Op 29 Julie 1890 is Vincent van Gogh op die ouderdom van 37 jaar dood aan ‘n skietwond wat hy twee dae tevore aan homself toegedien het. Alhoewel hy in die paar jare voor 1890 al meer en meer bekendheid begin verwerf het, was die naam Vincent van Gogh nooit so bekend soos na sy tragiese dood nie.

Nou wat beteken dit vir my? Dink julle nie dit sou lekker gewees het as Vincent ‘n “legend in his own time was nie”? Dit sou moontlik gebeur het as hy ouer as 37 geword het.

Dit is tog maar net so ongelooflik belangrik dat jy elke dag voluit leef. Elke dag die dinge aanpak wat jy graag wil doen. Moenie uitstel nie! Daar is nie verniet ‘n spreekwoord wat lui – Van uitstel kom afstel – nie. Ons het geen idee hoe lank ons tydjie op hierdie aarde gaan wees nie, dit kan nog 10 of selfs 50 jaar wees, maar dit kan ook 1 minuut of 1 dag wees.

Everyday to the full. No regrets. Only learn from your mistakes.

24 Responses to “Starry starry night….”

  1. Rustig Julie 29, 2008 at 9:02 vm #

    Ek sien hom as die “rock star” van sy tyd. Jim Morrisson, James Dean. Hulle was ook almal maar die klits kwyt. Stem dat mens vandag moet voluit lewe. Ons lewe te veel in die toekoms en vergeet skoon van die nou.

  2. Adrie Julie 29, 2008 at 9:11 vm #

    Ek hou baie van van Gogh

    Die meerderheid legendes is mense wat vroeg sipres lanings toe is. Dit verewing hulle. As Van Gogh in sy tyd bekend was, sou die mense aan hom gewoond geraak het. Juis daarom is sy werk vandag so waardevol.

  3. meermin Julie 29, 2008 at 9:35 vm #

    Net jammer Van Gogh se roem het gekom nadat hy sy eie lewe geneem het!! Is dit nie die ou wat sy oor ook self afgesny of kleiner gesny het nie? Lekker dag.

  4. Adrie Julie 29, 2008 at 9:47 vm #

    Gepoog het om sy oor af te sny en toe seker agter gekom dit is seer.

  5. skoenlappr Julie 29, 2008 at 9:51 vm #

    stunning song!
    Dis hoekom ek ook altyd sê: Gee nou die blomme vir my wat jy eendag op my graf wil sit. Ek kan hulle nou waardeer en liries oor hulle raak. As ek dood is kan ek dit nie ruik en voel nie. Wees nou lief, wys nou jou gevoelens, gee nou die blomme. En ja, leef voluit … as if there’s no tomorrow.

  6. demoerin Julie 29, 2008 at 9:54 vm #

    Kyk mense, dit is nou maar een maal ‘n feit dat die oom nie lekker innie kop was nie. Dit maak egter net sy kuns soveel meer ongelooflik. Die spesifieke painting, The Starry Night, was geskilder terwyl hy in ‘n sanitarium ingeboek was.

  7. skoenlappr Julie 29, 2008 at 9:55 vm #

    … seker een sonder ‘n dak! LOL!!!

  8. ICE Julie 29, 2008 at 10:47 vm #

    So waar!

    Dis jou lewe, leef dit voluit!

    Soos ek op ‘n wyn bottel gesien het,

    **Change The World Or Go Home**

  9. Dellie Julie 29, 2008 at 11:09 vm #

    “Everyday to the full. No regrets. Only learn from your mistakes.” Amen.

  10. Pikkelik Julie 29, 2008 at 2:19 nm #

    Ek sê mos altyd jy is ‘n diep seun…

  11. rosalindfranklin Julie 29, 2008 at 2:37 nm #

    sy werk is baie mooi. ek dink wel jy het erg aan depressie gely, dalk miskien bipolere gemoedstoornis en vandag kon daar hulp vir hom gewees het en sou hy dalk nie sy eie lewe geneem het nie.

  12. Emil Julie 29, 2008 at 2:53 nm #

    Ek wonder wat hierdie prent van hom kos?

  13. demoerin Julie 29, 2008 at 2:55 nm #

    @ Emil…ek glo nie daar is ‘n prys nie, hy hang in die museum. Met die goed dink mense nie eers in geld-terme nie. Dit is meer, onvervangbaar terme.

  14. demoerin Julie 29, 2008 at 2:56 nm #

    @ Rosa, ja soos die tegnologie in die laaste eeu verbeter het, is daar amper 100 dokters wat hul mening al gegee het. Wat dit ookal was, hul glo die oorsaak was loodvergiftiging van die verf wat hy gebruik het. Wat die newe-effekte was…wie weet?

  15. platterfuss Julie 29, 2008 at 3:09 nm #

    *sug*… so ‘n lekker uit die hart uit *sug*…..

    (((demoerin)))

  16. Tersia Julie 29, 2008 at 4:50 nm #

    Die arme ou oom!

  17. Wipneus! Julie 29, 2008 at 7:29 nm #

    Dit is waar, en ‘n baie mooi inskrywing. Die lewe is kort. Mens moet hom voluit lewe en ander se lewens ook gelukkig maak. Ek weet dit klink weird maar jy verstaan die dinge eers as jy aan die hemelpoorte geraak het. Eers dan waardeer jy die lewe en ander mense.

  18. flippiefanus Julie 29, 2008 at 8:55 nm #

    Hy het ‘n baie unieke kenmerkende styl gehad. Baie het hom sedertdien probeer na-aap. Maar slegs ‘n Van Gogh sal ooit ‘n Van Gogh wees. Dis vir my so sad dat hy nooit die vrugte daarvan kon pluk nie.

  19. Obelina Julie 29, 2008 at 9:06 nm #

    Demoerin, Fokk het so paar weke terug die woorde vir my gemail nadat ek gesê het dit ‘n all time favourite song. Die ou se lewe was tragies omdat hy sy tydgenote jare vooruit was en die lewe gesklider het soos hy dit beleef het, en nie soos die populêre kunstenaars van sy tyd nie.

    Om te dink hy het net een skildery verkoop (aan sy broer Theo) sodat hy nog verf kon koop.

    Viva Vincent! On your b’day

  20. alta Julie 29, 2008 at 9:12 nm #

    Shame, die arme ou omie.

  21. Carina Julie 29, 2008 at 9:15 nm #

    séla.

  22. Eendjie Julie 30, 2008 at 8:00 vm #

    Demoerin, lyk my ek en jy het gister dieselfde “brainwave” gehad. Van Gogh het in sy leeftyd ongeveer 700 skilderye gemaak waarvan hy selgs een kon verkoop, soos Obelina tereg gesê het. Die “oorsny” episode van hom het gekom na ‘n helse rusie met die Franse skilder Gaugin. Maar ek dink selfs Gaugin was ‘n bietjie “getik”, het ‘n baie losbandige lewe gelei. Daar was verlede jaar ‘n advertensie op TV waarin genoem is dat ‘n Van Gogh skildery jou so ‘n minimum van 70 miljoen USD gaan kos….hoe waar dit is weet ek nie.

  23. demoerin Julie 30, 2008 at 8:05 vm #

    Dit is juis die ding, selfs in sy dertigs, nie dat hy dit veel verder gemaak het nie was hy sy peers jare vooruit. Hoeveel van sy styl te doen gehad het met sy rasende koppie sal ons nooit weet nie. Maar dit bly ongelooflik.

    @ Wipneus…dit is my punt. As jy al by die grafte van ‘n paar jong mense gestaan het, kan jy nie anders as om so te dink nie. Ek wens net die denkwyse was aansteeklik.

Trackbacks/Pingbacks

  1. Ewige Jeuglike Ikone « Dorings en soms Rose - Julie 30, 2008

    […] 30, 2008 Die post is deur Demoerin se Van Gogh post […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: