Mosaic….bietjie pret

5 Aug

OK Emil, huiswerk gedoen.

Die prentjies verteenwoordig die antwoorde op dievolgende vrae: (Gelees links na regs):

  1. What is your name?
  2. Favourite food?
  3. Which school did you attend?
  4. Favourite Colour?
  5. Favourite Celebrity?
  6. Favourite Drink?
  7. Dream Holiday?
  8. Favourite dessert?
  9. What do you want to be when you grow up?
  10. What do you value most in life?
  11. One word to describe you?
  12. Blog name?

Almal wat nou nog nie ge-tag is nie….speel bietjie saam. Dit is nogal pret.

Click hier op Mosaic Maker, Kies 3 kolomme en 4 rye. Click nou hier op Flickr. Tik in die search blokkie die woord wat jy soek. Kies ‘n foto in die eerste bladsy. Click op die foto. Copy en paste die foto se URL nou in die blokkie in by Mosaic Maker. As jy al 12 gedoen het, click create en dan save.

Acknowledgements:

1. Ewart Street, 2. Another cute lamb pic🙂, 3. ufo house, 4. Blue ice cave at the Jostedalsbreen glacier, 5. My Fav Actress❤, 6. Don’t drink and drive…, 7. Mediterranean moon, 8. Oudtshoorn, 9. Billionaire Boys Club Arch logo D&D TShirt, 10. Peace Love Happiness Friends 63/365, 11. Happy Stick Man, 12. Day 85: Don’t Make Me Angry

18 Responses to “Mosaic….bietjie pret”

  1. Emil Augustus 5, 2008 at 8:18 vm #

    Eva, (((((NATUURLIK)))))😆

    Jy sal moet oppas dat daai Botha-vent jou nie demoerin maak met sy moralistiese benadering tot die eet van onskuldige lammers nie😉 Gee my nou ‘n idee vir die naweek, as die son hopenlik skyn!!

    Ek hoop daai biljoene kom gou!!

    Ek is mal oor die Hulk prentjie. Skitterend passend by demoerin😎

    Lekker een, DMI. Dankie vir die reaksie.

  2. Pikkelik Augustus 5, 2008 at 8:44 vm #

    Briljant!!! Ek wonder of jy weet hoeveel van jouself jy nounet weggegee het!!! 😆 😆

  3. demoerin Augustus 5, 2008 at 9:18 vm #

    😆 Vir my was die grootste skok die straatnaam! Ek sien al daai lammetjie se boud voor my lê met ‘n lekker knoffel walmpie en gebakte aartappels.

  4. Dellie Augustus 5, 2008 at 9:19 vm #

    Ek like hierdie storie al hoe meer, happy-stick-man!😉

  5. Blixer Augustus 5, 2008 at 9:26 vm #

    Skitterend! Ek dink Emil gaan nou sy Post-Doktoraal doen oor die gekose prentjies!

  6. neykie Augustus 5, 2008 at 9:30 vm #

    😉 Lekker dag DMI

  7. Wipneus! Augustus 5, 2008 at 9:46 vm #

    Ek is ook mal oor hierdie mosaic speletjie!! Ek het breed gesmile vir die lammetjie!!😉

  8. Adrie Augustus 5, 2008 at 10:03 vm #

    He He He

    Ek soek nog na ‘n manier van kroek.

  9. Rustig Augustus 5, 2008 at 12:05 nm #

    Nommer 7 bekommer my. Lyk eerder na Dracula se Penthouse.😉

  10. demoerin Augustus 5, 2008 at 2:23 nm #

    😆 Rustig….dink nie die Valetta inwoners sal so beindruk wees nie?

  11. netjane Augustus 5, 2008 at 3:29 nm #

    Florida baby!🙂 (Of sien ek die prentjie verkeerd?)

    Hierdie speletjie is baie interessant.

  12. demoerin Augustus 5, 2008 at 3:31 nm #

    @ NJ, amper reg….Roodepoort…die classier opsie…koes…😆

  13. netjane Augustus 5, 2008 at 3:41 nm #

    Sover as wat classy opsies gaan was ek in die classiest ene!😉

  14. demoerin Augustus 5, 2008 at 3:44 nm #

    @ NJ, is dit ‘n strikvraag?

  15. netjane Augustus 5, 2008 at 4:08 nm #

    Ek glo nie, maar wie weet waartoe ek hierdie tyd van die middag in staat is!😉

  16. Emil Augustus 5, 2008 at 4:48 nm #

    Wanneer doen jy jou mosaiek, NJ?

  17. netjane Augustus 5, 2008 at 4:59 nm #

    Vir my kom staan en aanspreek op ‘n _ander_ mens se blog! My mosaiek is gedoen!🙂

  18. Emil Augustus 6, 2008 at 9:40 vm #

    DMI, prentjie 9 = Annex 13?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: