Naweek gedagtes……

18 Aug

Uit die beeld vanoggend:

  • “Ons moet die mense van Zimbabwe toelaat om hul eie besluite te neem. ‘n Bedeling wat aan hulle opgedwing word, sal nie werk nie.” Ek dog die mense het besluit?
  • “Wat ek wel kan sê, is dat ek in die appelhof vir ‘n herverhoor vir Christoff gevra het, omdat hy volgens ons geen billike verhoor gehad het nie.” Ek wonder hoeveel langer en hoeveel meer geld in prokureurs en advokate se sakke voordat ‘n verhoor as “billik” geklassifiseer word?
  • “‘n Vrou war eers ‘n man was, dreig met regstappe teen die Mej. Suid-Afrika kompetisie se organiseerders nadat sy glo “kil ontvang is” toe sy wou inskryf.” No comment!

11 Responses to “Naweek gedagtes……”

  1. Adrie Augustus 18, 2008 at 10:44 vm #

    Kondensmelk verjaar.

    Ek is nou lus vir Kondensmelk, skoon of gekarmeliseerd.

  2. meermin Augustus 18, 2008 at 10:53 vm #

    ‘n Vrou wat eers man was, wil deel neem aan MEJ SA. Hoekom nie inskryf vir MNR SA nie! Mense wat so met hulle liggame beuter sit my af! Mag dit ‘n wonderlike week wees!

  3. neykie Augustus 18, 2008 at 12:52 nm #

    😆 en die man(vrou) is teleurgesteld hoekom? ek kan net smile….

  4. demoerin Augustus 18, 2008 at 1:25 nm #

    😆 Dit is nogal snaaks, blykbaar maak SA se reëls nie daarvoor vorsiening nie, maar as sy moet verteenwoordig by Mej. Heelal of Wêreld is daar spesifieke reëls wat sê sy moes nog altyd ‘n vrou wees. Sou egter graag ‘n kiekie wou sien?😆

  5. demoerin Augustus 18, 2008 at 2:29 nm #

    @ Adrie, yip Kondensmelk verjaar, ek dink egter Ghengis Khan is vandag se interessante geskiedenis. Die snaakse ding is, na al die suksesvolle oorloë ens. is hy dood toe hy van sy perd afgeval het.

  6. TristonJ Augustus 18, 2008 at 3:47 nm #

    Van daai She-Males kan mens soms nie die verskil sien nie hoor, maar nou ja ek los dit eerder by “no comment” so jy daar se DMI. Lekker week!!

  7. alta Augustus 19, 2008 at 12:11 vm #

    Ai tog!

  8. meermin Augustus 19, 2008 at 7:54 vm #

    Lekker dag vir jou!

  9. Skoor Augustus 19, 2008 at 8:44 vm #

    Maak jou opskrif ‘Hond Se Gedagtes’ want alles is vir my seriously verdag. Dit hoort eintlik by daai mails wat altyd se: “only in Africa….”

  10. Wipneus! Augustus 19, 2008 at 9:28 vm #

    Dm daar is verseker reëls vir Mej SA, ek neem die organiseerders nie kwalik nie. 😆

    Lekker dag vir jou!

  11. demoerin Augustus 19, 2008 at 11:16 vm #

    @ Skoor…stem volkome
    @ Wipneus, die snaakse ding is dit is sekerlik die eerste keer wat dit gebeur in SA, want blykbaar sê die reëls net sy moet ongetroud, en nie ‘n ma wees nie om in Suid-Afrika te mag deelneem aan mej. Suid-Afrika.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: