Demoerin’s Toere….

26 Aug

Ek het ook ‘n aantal ander spesiale aanbiedinge op die boeke. Teen pryse wat julle nie sal glo nie!

  • Kampering in die Gaza-strook.
  • War-games en Paintball toer na Georgia.
  • Non-Stop Royal Swazi Air vlug om die wêreld. (valskerms opsioneel ekstra)
  • Verskeie “Shoot a Dictator” familievakansies. (lewendige ammunisie opsioneel ekstra)

Fine Print: Bewys van opbetaalde “air-rescue” versekering en begrafnisplan by betaling. Geen geld-terug waarborg. Koeëlvaste uitrustings hoogs aanbeveel.

5 Responses to “Demoerin’s Toere….”

  1. Rustig Augustus 26, 2008 at 9:03 vm #

    Val Zim ook onder jou “dictator” toere? Reël jy bank rooftogte ook in SA?

  2. demoerin Augustus 26, 2008 at 10:02 vm #

    @ Rustig….die Zim toer is op die kaarte. Bankrooftogte nog nie op die toer-skedules nie, maar ons werk wel aan ‘n “Guard-an-ATM” for a night extreme toer.😆

  3. Dellie Augustus 26, 2008 at 11:08 vm #

    Ek wil asb ‘n plekkie bespreek vir die “Shoot a Dictator” familie vakansie. Hoeveel Zim dollars vir daai lewendige ammunisie? En kan ek skerpskutters saamneem as familie?:mrgreen:

  4. Wipneus! Augustus 26, 2008 at 9:15 nm #

    Ek soek ook daardie “Shoot a Dictator” vakansie!!! Net die ding om van frustrasies ontslae te raak :mrgreen:

  5. kaalvoetinireen Augustus 27, 2008 at 3:11 vm #

    Klink belowend!:mrgreen:

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: