4….3…2..1

28 Aug

Kan jy dit al ruik?

Pic: Phillipe Sainte-Laude @ Flickr.com

15 Responses to “4….3…2..1”

  1. Dellie Augustus 28, 2008 at 1:49 nm #

    Ongelukkig nog nie hier by ons nie. Dis maar nog stowwerig en vaal. Sommige bome begin wel so ‘n groen skynsel kry. Dit het soms die manier om sommer oornag van gedaante te verwissel. Ek kan nie wag nie.

  2. Skoenlappr Augustus 28, 2008 at 2:37 nm #

    dit reen dat dit bollie in die kaap …

  3. kaalvoetinireen Augustus 28, 2008 at 2:54 nm #

    Hier wag ek weer dat die eerste blare verkleur en dan kom hou ek somer saam met julle!😆

  4. Rustig Augustus 28, 2008 at 2:58 nm #

    By my kruip die winter nader, nie dat ooit weg was nie.

  5. Adrie Augustus 28, 2008 at 3:04 nm #

    Nice foto

  6. mockajava Augustus 28, 2008 at 3:15 nm #

    Dis rerig n great foto Demoerin, Ek gaan die lengte mis maar ek is in SA vir die somer. Kan nie meer wag nie.

  7. Emil Augustus 28, 2008 at 4:53 nm #

    JA!!

  8. Wipneus! Augustus 28, 2008 at 6:29 nm #

    JA ek ook!!! 😆

  9. Sonkind Augustus 28, 2008 at 10:58 nm #

    Nee jong, die Kaap het nog nie die memo gekry dat dit lente is nie. Sneeu op die berge is nog aan die orde van die dag!

  10. Emil Augustus 28, 2008 at 11:01 nm #

    Lente was amper gister hier, en toe vandag verjaag die winter dit weer!!

  11. rosalindfranklin Augustus 28, 2008 at 11:42 nm #

    Ek kan sien jy is een van daai bokkies wat uit hulle velle spring!

  12. demoerin Augustus 29, 2008 at 7:14 vm #

    Ek kan nie wag nie, ek is nie aanmekaar gesit vir winter nie…HAAT DIT!

  13. flippiefanus Augustus 29, 2008 at 7:21 vm #

    Ja die bome begin weer kleur kry hier. Dit laat my verlang na lente in Kanada.😦

  14. BB Augustus 29, 2008 at 9:33 vm #

    Ha-ha-ha-ha-haaaaaaaaaa-TISSSSSHHHHHUUUUUEEE!!!:mrgreen:

  15. Roer September 1, 2008 at 1:17 nm #

    Jong, as my neus nie so blou gevries was nie, dalk.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: