Grrrrrr…

3 Sep

Vandag is die dag dat iets by hierdie venster uitvlieg…..

Dit gaan of Demoerin, of sy PC of een van die IT guys wees.

Ek stem vir die laaste een!

As ek tog maar net Benjamin Franklin in gedagte kan hou:

“Whatever is begun in anger ends in shame”

Demoerin wag intussen geduldig om deur die blinde sambok gebliksem te word. Dit vat BAIE vir my om kwaad te word en my humeur te verloor. As dit wel gebeur is dit moontlik omdat ek met iets moes sukkel. Ek en Sukkel is nie goeie vriende nie. En Sukkel is ‘n stupid rede!

Ek sit nou maar in my hoekie. Horace het geskrywe:

“The one who cannot restrain their anger will wish undone, what their temper and irritation prompted them to do.”

33 Responses to “Grrrrrr…”

  1. meermin September 3, 2008 at 7:15 vm #

    DMI as jy maar weet hoeveel oggende ek al hierdie pc hier wou afsmyt, as die ding nie vrek stadig is nie, dan vries die ding kort kort!!

    Lekker dag!

  2. Jasper September 3, 2008 at 7:24 vm #

    Klink my jy het ‘n chillpill vandag nodig… (Nie vir jou nie, maar vir daai arme IT mannetjie)😆

  3. Sammi September 3, 2008 at 7:49 vm #

    Nou hoekom is demoerin so demoerin?

  4. demoerin September 3, 2008 at 8:01 vm #

    😆 Sammi, ek weetie veel van PC’s en connections en sulke crap af nie. Ons moet nou via Cisco VPN reporting direk in Greece doen deur op intranet in te log. Alles gebeur fine tot ek actually iewers click om iets in te vul….wat 2 sekondes moet vat om oop te maak….vat so 15 minute…en dan strip ek my moer!

  5. Jaco September 3, 2008 at 8:18 vm #

    “Whatever is begun in anger ends in shame” Daai aanhaling is vir my geskryf.
    Gaan voort, breek iets, voel soos ‘n hond. Dan is jou aandag ten minste afgelei van dit wat jou in die eerste plek demoerin gemaak het,. In elk geval is dit hoe dit met my werk.
    Positiewe/konstruktiewe raad het ek nie, sorry pêl.

  6. Sammi September 3, 2008 at 8:18 vm #

    😯 Klink absoluut aaklig, dit sou my ook demoerin asook bedonnerd gemaak het!

  7. Netjane September 3, 2008 at 8:21 vm #

    Welkom by my wereld!

    3 x FOK FOK FOK , ‘n koppie koffie in die son, haal diep asem. Probeer weer.

  8. wipneus September 3, 2008 at 8:48 vm #

    Whahaha hier kry ek sommer “Anger management” vanoggend, ek het dit so nodig op die oomblik! Ek sal Jane se raad volg 😆

    Vandag is demoerin regtig demoerin, die Avatar maak my skoon bang😯
    Ek hardloop vinnig weg……

  9. Rustig September 3, 2008 at 8:54 vm #

    Nou weet ons hoe het Archimedes gevoel toe sy abacus se hardeskyf oppak.

    Drink maar koffie en kyk by die venster uit.🙂

  10. Emil September 3, 2008 at 9:22 vm #

    Dis aansteeklik, wat ookal se virus nou hier rondsluip. Ek #55q#6?>4&* 8392( _ AARGH!

    FiiiiiiirrrrrreeeeFOOOOOXXXXX! Kom hier!

  11. Roer September 3, 2008 at 11:34 vm #

    Ek’s jammer, maar jy’t my nou hieraan laat dink:

    Anger Management

    When you occasionally have a really bad day, and you just need to take it out on someone, don’t take it out on someone you know, take it out on someone you don’t know. I was sitting at my desk when I remembered a phone call I’d forgotten to make. I found the number and dialed it. A man answered, saying “Hello.” I politely said, “This is Chris. Could I please speak with Robin Carter?” Suddenly the phone was slammed down on me. I couldn’t believe that anyone could be so rude. I tracked down Robin’s correct number and called her. I had transposed the last two digits of her phone number. After hanging up with her, I decided to call the ‘wrong’ number again. When the same guy answered the phone, I yelled “You’re an asshole!” and hung up. I wrote his number down with the word! ‘! asshole’ next to it, and put it in my desk drawer. Every couple of weeks, when I was paying bills or had a reall y bad day, I’d call him up and yell, “You’re an asshole!” It always cheered me up.

    When Caller ID came to our area, I thought my therapeutic ‘asshole’ calling would have to stop. So, I called his number and said, “Hi, this is John Smith from the telephone company. I’m calling to see if you’re familiar with our Caller ID Program?” He yelled “NO!” and slammed down the phone. I quickly called him back and said, “That’s because you’re an asshole!” One day I was at the store, getting ready to pull into a parking spot. Some guy in a black BMW cut me off and pulled into the spot I had patiently waited for. I hit the horn and yelled that I’d been waiting for that spot. The idiot ignored me. I noticed a “For Sale” sign in his car window, so I wrote down his number. A couple of days later, right after calling the first asshole ( I had his number on speed dial,) I thought that I’d better call the BMW asshole, too.

    I said, “Is this the man with the black BMW for sale?”

    “Yes, it is.”

    “Can you tell me where I can see it?”

    “Yes, I live at 1802 West 34th Street. It’s a yellow house, and the car’s parked right out in front.”

    “What’s your name?” I asked.

    “My name is Don Hansen,” he said.

    “When’s a good time to catch you, Don?”

    “I’m home every evening after five.”

    “Listen,Don, can I tell you something?”

    “Yes?”

    “Don, you’re an asshole.” Then I hung up, and added his number to my speed dial, too. Now, when I had a problem, I had two assholes to call.

    But after several months of calling them, it wasn’t as enjoyable as it used to be. So, I came up with an idea. I called Asshole #1.

    “Hello.”

    “You’re an asshole!” (But I didn’t hang up.)

    “Are you still there?” he asked.

    “Yeah,” I said.

    “Stop calling me,” he screamed.

    “Make me,” I said.

    “Who are you?” he asked.

    “My name is Don Hansen.”

    “Yeah? Where do you live?”

    “Asshole, I live at 1802 West 34th Street, a yellow house, with my black Beamer parked in front.”

    He said, “I’m coming over right now, Don. And you had better start saying your prayers.”

    I said, “Yeah, like I’m really scared, asshole.”

    Then I called Asshole #2. “Hello?” he said.

    “Hello, asshole,” I said.

    He yelled, “If I ever find out who you are…”

    “You’ll what?” I said.

    “I’ll kick your ass,” he exclaimed.

    I answered, “Well, asshole, here’s your chance. I’m coming over right now.”

    Then I hung up and immediately called the police, saying that I lived at1802 West 34th Street, and that I was on my way over there to kill my gay lover. Then I called Channel 13 News about the gang war going down on West 34th Street. I quickly got into my car and headed over to 34th Street. There I saw two assholes beating the crap out of each other in front of six squad cars, a police helicopter and a news crew. NOW I feel much better. Anger management. It really works!!!

    http://www.freerepublic.com/focus/f-news/1454002/posts

  12. Dellie September 3, 2008 at 11:55 vm #

    Whahaha Roer! Dis uitstekend!😆

  13. demoerin September 3, 2008 at 12:03 nm #

    😆 Roer…die lag laat my ok sommer bietjie beter voel.
    Update: Ongelukkig is my probleem nie uitgesort nie. Ek het ons IT en Greece sin nou maar aan mekaar se genade oorgelaat.

  14. Sammi September 3, 2008 at 12:14 nm #

    Ek GRRRR ook nou, is 3G ook aan Greece gekoppel? Aggenee, nou hang hierdie affêre ook aanmekaar…bollocks! 👿 of is dit die blogbullies, hmm?

    Hahaha Roer!

  15. Emil September 3, 2008 at 1:21 nm #

    😆 Roer!!!😆😆

  16. Emil September 3, 2008 at 1:22 nm #

    Is ons weeklikse koerant in die gedrang😯

  17. demoerin September 3, 2008 at 3:44 nm #

    Come hell or high water…die koerant sal uitkom Vrydag…wie worry nou oor werk? My prioriteite is reg!😆

  18. Rustig September 3, 2008 at 4:05 nm #

    Ek is bly ek is nie al een met PC probleme nie. My hardeskyf het Saturdag ingegee en al my foto’s, musiek, dokumente is moer toe. Ek kon hulle nie eers red nie. Backup – corrupted as well. So moes alles wwer van vooraf begin. So nou begin my lewe weer van vooraf. Nie eers meer lus vir blog nie. 😦

  19. demoerin September 3, 2008 at 4:11 nm #

    @ Rustig…gelukkig is my probleme nie soooo groot nie. Ek sal myself morsdood huil as ek my foto’s moet verloor…eishhh

  20. demoerin September 3, 2008 at 4:17 nm #

    So BTW…wat gaan aan by Sonia se kombuis met die password crap? Weet iemand?

  21. Emil September 3, 2008 at 4:39 nm #

    Sonia het opgehou met blog. Die Gemene Delers (en ander soortgelyke idiote) het haar nie uitgelos nie.

    Hel Rustig, daai’s ‘n ramp. Dis hoekom ek meer as een vorm van backup het. Twee minidisks in die kas, en dan nog horde CD’s. Ek het baie van my CD’s al verkoop bloot omdat ek hulle op die iPod het. Dis ‘n ramp wat jou daar getref het.

  22. Dellie September 3, 2008 at 4:50 nm #

    Oi Rustig, dis nou ‘n bad ene daai!😯

  23. demoerin September 3, 2008 at 4:59 nm #

    Fok weet, gelukkig het ek my lamtjop reseppies geprint!

  24. Die Wolf September 3, 2008 at 6:20 nm #

    Demoerin, jy klink vir my moerig. Ai altyd IT. Blameer dit op IT. Hoekom wil almal altyd die IT outjie moer, trap, en ek sien nou ook by die venster uit gooi?
    Die krag is af as gevolg van Eskom – moer die IT outjie.
    Dit reën as jy wil braai – trap die IT outjie uit.
    Telkom se ADSL is af, blameer die IT outjie.
    Jy het babbelas – Moer die IT outjie.

    Ek het net Sonia se blog begin lees en wou die resepte uitprobeer.😦

  25. flippiefanus September 3, 2008 at 8:21 nm #

    Ai Rustig jammer om te hoor van jou verlies.😯 Ek het gewonder hoekom dinge so stil is aan jou kant. Ek beter sommer nou gaan backup’s maak.😳

  26. Sonkind September 3, 2008 at 8:32 nm #

    Ek sal maar saam met jou in die hoekie gaan sit. Ek het vandag my keybord gegooi dat hy trek. Ek voel soos ‘n dwis.

    Ek het ‘n vurige humeur, maar ek breek NOOIT goed nie en ek gooi nooit goed nie, vir my is dit ‘n kwessie van respek. Maar vandag was een te veel. Net, dit was nie ‘n masjien wat my so kwaad gemaak het nie, dit was ‘n mens.

    Ongelukkig kon ek haar nie gooi nie.

  27. Rustig September 3, 2008 at 8:45 nm #

    Bill Gates se Vista! Down with the nerds!!!!!!!!!!!!!

  28. Zee September 3, 2008 at 10:25 nm #

    Sjoe ek hoop by die tyd voel jy darem bietjie beter!!

  29. flippiefanus September 4, 2008 at 5:35 vm #

    Het ook onlangs ‘ onderonsie met vista gehad wat my maar net weer laat besef het… Ten minste was dit nie so erg nie.

  30. Roer September 4, 2008 at 9:10 vm #

    lol@Wolf!!!!!!!

  31. aventer September 4, 2008 at 8:50 nm #

    Hmm…laat my dink aan more se vraestel wat nog moet kom, darem gaan ek nooit ‘n IT ou…uhm vrou word nie.

    Skree in ‘n kussing, skop ‘n bal of swem ‘n 50m vryslag teen ‘n stinkspoed, werk net so goed.

Trackbacks/Pingbacks

  1. PC Emotion « Dellie se Dinge - September 3, 2008

    […] 3, 2008 · Filed under Snaaks Ek hoop ek kan Demoerin se gees so bietjie lig met hierdie ene, want hy is baie, wel, demoerin! Ons moet die man so bietjie […]

  2. A Different View of Reality » de…moer..in - September 3, 2008

    […] Spesiaal vir jou, kwaaitjie. […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: