Die Evolusie van Zuma

4 Sep

Shana Alexander het die volgende opinie gehad:

“Evolution is fascinating to watch. To me it is the most interesting when one can observe the evolution of a single man.”

  1. The law has to run its course
  2. In trial innocence will be proven
  3. It is an opposition witchhunt
  4. It is persecution and not prosecution
  5. A trial is not in the public interest

Evolusie word soms deur persepsie aangevuur, Darwin was dalk spreekwoordelik nie so ver uit gewees met die idee, Aap-Aapman-Man-President. Ek wonder hoeveel van die Aap bly gevange in die President….

Ek het nog altyd die opinie gekoester dat ‘n land waar daar gepoog word om met die gang van die reg te peuter , sosiale verval en wetteloosheid soos ‘n Damocles swaard oor ons koppe hang. Eintlik as jy mooi dink het die swaard dalk klaar geval?

8 Responses to “Die Evolusie van Zuma”

  1. meermin September 4, 2008 at 7:55 vm #

    Net vanoggend kry ek ‘n mail van hoe RDP Houses Under Zuma Leadership ek het tog te lekker gelag!!

  2. mockajava September 4, 2008 at 8:13 vm #

    Demoerin jy is korrek – die swaard het klaar geval, dis net sad om vanaf die buiteland op CNN te moet hoor en sien wat daardiekant gebeur.

    Ek moet se SA word nie in n mooi prentjie geraam in die buiteland nie. Mens besef dit ook nie as jy nie uit die prentjie stap nie. Maar dis te danke aan die aangrensende afrika lande rondom SA.

  3. Die Brein September 4, 2008 at 9:14 vm #

    Ja soos jy se hoeveel van die aapmens bly oor in die president, maar die reg moet sy gag gaan, maar hulle gaan hom uit bewimpel.Dis mos Afrika.Lekker dag.

  4. Da Mario September 4, 2008 at 11:50 vm #

    Net gister daar by BiB gecomment oor hoe drasties die Amerikaanse Presidents verkiesing verskil van die ene wat Suid-Afrika het.
    Mr. Zuma sou darem nie ver gekom het in ‘n plek waar jou hele geskiedenis en familie ondersoek word vir uitbuiting nie. Hel, ek wonder nogal hoeveel SA pilitici sou dit gemaak het…. 😆

  5. Emil September 4, 2008 at 1:07 nm #

    Min, De Mario, min. Oud en nuut.

    Dis darem seker ook nie heeltemal die uitsluitlike domein van Afrika nie, Brein. Europa. Asië en selfs die VSA het ook hulle korrupte en skandalige insidente. Clinton en Nixon is tog redelike onlangse voorbeelde, reeds al presidente. Ek sou dink daar steek (excuse the pun) baie Aap nog in die Italiaanse politici, of selfs Japan. Ek los ook nie die Britte uit nie. Eintlik het daar nog geen evolusie onder maghebbende politici plaasgevind nie – die Aap is deurgans opmerkbaar.

    En ja, dit is darem vandag lente in die Kaap.

  6. demoerin September 4, 2008 at 1:34 nm #

    Ek dink die politici ding is maar ‘n wêreldwye probleem. Wys jou net hie absoluut waar die stelling “Power ultimately corrupts” is.

  7. Sammi September 4, 2008 at 3:38 nm #

    Nou word die arme ape blameer 😛

    Swaard? Nee wat, ek sien baie goeie dinge gebeur, dis regtig maar net hoe mens die dag begin. Indien ek demoerin opstaan dan glo ek dis verby MAAR wanneer ek die dag besluit om verby die strooi te kyk, is dit verbasend hoe selfs die ewolusie se stiefkinders oulik lyk.

  8. flippiefanus September 4, 2008 at 6:54 nm #

    Nee jy het die volgorde verkeerd. Dis Aap, President, Aapman, Man. 😉

Lewer kommentaar op Emil Kanselleer antwoord