Die gebreekte drukpers

12 Sep

Die drukpers het sy gat gesien…… 😆

Eintlik het ek vir 2 dae soos ‘n mal ding rondgehardloop agter vinnige internet konneksies aan. Die goeie nuus is my report is ingevul en Greece is happy…maar nie so happy soos ek nie!

Bogger die koerant die week, na die twee weke gaan ek nou suip en paralimpiese spele kyk!

Advertisements

7 Responses to “Die gebreekte drukpers”

  1. Emil September 12, 2008 at 4:56 nm #

    Ek wil graag ‘n amptelik klag by die redakteur indien. Ek verwag ten minste twee verwysings aanstaande week 😆

    Lekker naweek, en geniet daai gutter!

  2. ICE September 12, 2008 at 5:11 nm #

    Relax en geniet dit!

  3. Rustig September 12, 2008 at 5:29 nm #

    Ek spandeer £5.00 vir 30 minute se internet op Heathrow T5 net om my neute dop te lees. Wat kry ek “sweet all” nie eers ‘n leë dop nie. Jy is summier afgedank. Ek gaan nou maar my “trio of salmon” eet by die House of caviar en dan is ek oppad.
    Geniet die naweek.

  4. Koeksister September 12, 2008 at 7:36 nm #

    Ek’s nou hoogs de moer in, waa’s die neutedop? 😉

  5. Sonkind September 12, 2008 at 8:05 nm #

    Jy beter die neutedop plaas, anders kan jy dalk net vir die volgende paralimpiese spele kwalifiseer 👿

    Ek sal vir Emil en Rustig en nog so paar ander vra om jou bene te gaan breek 😆

    Intussen, geniet jou naweek 😉

  6. Wipneus! September 13, 2008 at 7:03 nm #

    Geniet die naweek 😉

  7. demoerin September 15, 2008 at 8:27 vm #

    😆 Die redakteur sê hy gee nie om nie…hehehe. Vryheid van spraak/geen spraak bly in die hande van Die Neutedop…. wê-wê-wê-wê-wê 👿 Ek voel nou soos my eie Mini-ANC-kongres. 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: