So tussen D-dag en V-dag

25 Sep

Ek gaan nou sonder skaamte steel…ek weet net nie van wie af nie. Maar veels te goed om nie te deel nie!

HALLO  MA!!!

Baie dankies vir die oulike onderbroekies wat Ma vir my op die plaas uit
meelsakkies gemaak het. Die meeste van hulle het groot reaksie by die
“Gooste” hier by die varsity uitgelok.
Sannie het my onderbroekie heel aand net stip gesit en bekyk** dis nou daai
een waar voorop staan “SELF-RAISING”.
Heel aand nie ‘n oog verroer nie. Sy
het lateraand net gesê “Dit werkie !” Wat nie werkie, weet ek nou noggie.
Maar Magriet het haar nou die aand geniet toe ek die een aangehad het waar
voorop staan ” ROL DUN UIT” . Sy is ‘n handvol en was nogal plesierig. Maar
jislaaik is sy nogal rats met daai ou klein handjies van haar.
Al bogger-op wat ek nou nog nie kan verstaan nie, is die klap wat Berta my
gegee het gisteraand. Sy verstaan seker nie watse moeite dit is om so ‘n
plaasonderbroek te maak nie. Ek het net ‘n uur gekuier en toe ek met my
ander onderbroek wou spog, haak sy af en klap my van die bed af. Ma weet mos
dis daai een waar in rooi staan “IDEAAL VIR VETKOEKE”
Weet nou nog nie wat haar storie was nie, sal hom maar eers bêre !
Any-way, Ma ,laat dit lekker gaan op die plaas !!

Van ou Pietie
xxxxx

10 Responses to “So tussen D-dag en V-dag”

  1. neykie September 25, 2008 at 3:04 nm #

    😆

  2. Pikkelik September 25, 2008 at 3:17 nm #

    O genade ou Pietie!!!! 😆

  3. Rustig September 25, 2008 at 3:17 nm #

    Wie gee om of dit “gesteel” is! Sommer my dag weer op gevrolik.😆

  4. demoerin September 25, 2008 at 3:19 nm #

    Yip, kyk noord nê!

  5. Wipneus! September 25, 2008 at 5:48 nm #

    whahaha die arme Pietie!! 😆

  6. Rustig September 25, 2008 at 5:51 nm #

    Is maar goed Pietie se onderbroekie sê nie, “flater vry” nie.

  7. mockajava September 25, 2008 at 6:40 nm #

    Ja jong, n boerseun bly mos onskuldig, baie oulike storiietjie die een om die week mee af te sluit, oja ons is mos voor julle, hehe🙂

  8. cebella September 25, 2008 at 7:32 nm #

    bly ‘n goeie een😉

  9. ciskarene Oktober 2, 2008 at 9:57 nm #

    Sorry ek moet die een na my blaai toe vat dis te kostelik om waar te wees!

Trackbacks/Pingbacks

  1. Meelsakkies.. « The Galzone - November 25, 2009

    […] Comment! Herwinde  meelsakkies […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: