Canned Thoughts

1 Okt

I do not enjoy talking politics, we come across enough of it on the news and in newspapers. But sometimes you may find that a lesson could be found, to make you a better person, and citizen if taken to heart.

I think I have unravelled the enigma called ANC supportership. Little cans of thoughts are distributed secretly at meetings and people’s drinks are spiked. The negative ensuing effects: control of thoughts and thereby directly of speech. It is still beyond my comprehension, of how empty promises can create such immense control over another person.

In our every day lives, we may come across people we might want to impress. We may find ourselves in a work environment, with work ethic codes and a specific corporate culture. There are situations where the individualism is masked by a group identity. Is this not one of the reasons why it is so easy to generalise?

But then often a person comes along, and speaks his own mind. Sometimes an individual comes along and does something completely unexpected, and in contrast to the general expectation. We are reminded that saving your own skin or playing along, by acting contrary to your own beliefs and thoughts, whether in word or action….is just a way of self-deceit.

Being right or wrong, is often a personal point of view, and the true test revolves around being prepared to defend that point of view. True character further evolves from being able to admit when you are wrong, and being able to bear the consequences resulting from that spoken word or done deed.

How can you be a trustworhy individual, if you can not be true to yourself?

13 Responses to “Canned Thoughts”

  1. meermin Oktober 1, 2008 at 8:12 vm #

    Mag jy ‘n heerlike wonderlike dag hè! Ek sit in die sirkus met narre en een van die goed se kleintjie is hier, dit klink soos ‘n kleuterskool hier!! EK WIL NET WEGHOL!!

  2. flippiefanus Oktober 1, 2008 at 10:00 vm #

    Dit verg ‘n sekere mate van ongeergtheid voordat iemand sal bereid wees om sy opinie te lig as sy opinie drasties verskil van die mense rondom hom. Mense het ‘n ingeboude behoefte om aanvaarbaar te wees vir jou medemens. Baie maal is mense bang vir verwerping. Daarom stem hulle maar liewer saam.

  3. demoerin Oktober 1, 2008 at 11:59 vm #

    Lekker sirkus hou meermin…miskien moet jy ‘n sweep kry en die leeutemmer word.
    FF, die sad ding is dat dit is wanneer die eie identiteit verlore gaan en mens maar net deel van ‘n trop skape word.

  4. Sammi Oktober 1, 2008 at 12:35 nm #

    dm
    Die kenners vertel ons dat ons ge”hardwire” is om die stroom te volg. As voorbeeld gebruik hulle ook:
    As jy in ‘n pad afstap op ‘n donker aand oppad na ‘n vergadering toe en sien ‘n horde mense verby jou hardloop in die ander rigting, hoe maklik gaan dit vir jou wees om aan te hou stap.
    Maak seker sin dat vir meeste gaan aanvaarding saam met erkenning van menswees.
    Ek verskil meestal van die norm en word agv dit dikwels ignoreer – soos deur jou 😉
    Dis ok, want dit was nog nooit vir my oor populariteit nie, maar my begrip van reg, grys en verkeerd.

  5. sharon-cathryn Oktober 1, 2008 at 2:26 nm #

    eks vinnig op my agterpote as ek werklik voel ek stem nie saam met iemand nie. en dan – wanneer die persoon in die gesig gevat is omdat ek nou durf verskil, dan kom die verskoning van … ag toemaar. sy ly aan laatlammetjie-sindroom.
    dit maak my woedend. ek sal saamstem waar ek voel n saak het meriete, maar andersins?? jammer. ek sal verskil – sonder om iemand in die gesig te vat.

  6. Pikkelik Oktober 1, 2008 at 4:25 nm #

    Kudde-diere!!!! Almal kuddediere, as jy nie saamstem kan jy maklik uit die trop gestoot word en die leeus kan vir jou opvreet!!! Maar dan weer, ek het nog altyd daarvan gehou om te kyk of ek ‘n leeu kan uitoorlê!

  7. Emil Oktober 1, 2008 at 4:30 nm #

    Klink my SC, jy dra so bietjie bagasie oor die laat-lammetjie 😉

    Mens moet die voorbeeld van die salm volg. Stroom-op is soms die beste vir meer vrugbare weiding en teel aarde. Dis net so af en toe dat die bruin bere jou vang as jy opspring. Hitler het die kuns van massa-manipulasie uitstekend verstaan.

    Dan moet mens natuurlik die Westerse individualiteit met die Afrika-kollektiewiteit vergelyk. Dit is hoekom dit vir ons soms so moeilik is om te verstaan waarom swape soos Mamela sulke steun het. Of hoekom die ANC so sterk staan. Ons verwar die kollektiewe bewussyn soms met kommunisme en sosialisme, maar dis veel eerder ‘n gemeenskapsding – “an injury to one is an injury to all”. Deels hoekom kommunisme sulke sterk aanklank in Afrika gevind het.

    Die ondersteunders sal juis argumenteer dat hulle “true to themselves” is – dit is hulle wat van die eertydse ideale afwyk wat nie meer “true” staan nie. Moeilike konsepte vir ons individualiste om te begryp.

  8. demoerin Oktober 1, 2008 at 4:44 nm #

    Sal dit seker nooit verstaan nie, maar dit is lekker om soms te sien dat iemand bereid is om sy sê te sê, bv. ex-premier Shilowa.
    @ Emil – Ek moet sê die “true to themselves” argument is seker die grootste leuen wat hulle elkeen aan hulleself vertel!

  9. Dellie Oktober 1, 2008 at 8:47 nm #

    Ek is ek, en jy’s my gek… ek kan jou om my pinkie draai as ek wil… nee sorry, net as JY wil… ons kan mos kies hoe om te reageer?

  10. demoerin Oktober 2, 2008 at 7:10 vm #

    Dis reg Dellie, maar om een of ander rede werk dit nie so lekker met die Afrika-mentaliteite nie….hulle blyk geharde tropdiere te wees wat die leiers blindelings sal volg. Breine is letterlik gevacuum-pack.

  11. Pikkelik Oktober 2, 2008 at 8:09 vm #

    😆 😆 LOL @ gavacuum-pack!!!

  12. Emil Oktober 2, 2008 at 10:24 vm #

    😆 DMI. Hoe klink dit so asof ju die eertydse Afrikaner ook beskryf: “geharde tropdiere … wat die leiers blindelings .. volg” 😉

    Lyk die Afrika-mentaliteit beinvloed almal!

  13. Die Brein Oktober 2, 2008 at 10:24 nm #

    Emil jy is darem gou op jou agterpote as iemand die Afrikane sleg se , maar jy se flippen nooit niks as iemand die Afrikaners/Boere sleg se nie, want blykbaar pas dit jou.Is jy en Kortbroek van Skalkwyk broers?Ag miskien is jy ook deel van die trop.

Lewer kommentaar op demoerin Kanselleer antwoord