Die week in ‘n neutedop….Bylae

24 Oct

Die hoofkoerant is nog in druk…..

Hier solank die Gat Gesien bylae:

  1. Die Rand
  2. Die Scorpions
  3. Voorsitter van die Portefeuljekomitee vir Finansies
  4. Sharks…o gaats dis eers more

Kou solank hieraan…die koerant kom later….

8 Responses to “Die week in ‘n neutedop….Bylae”

  1. meermin Oktober 24, 2008 at 7:35 vm #

    Nog nooit het ek so vinnig deur ‘n koerant gelees nie!!

    S H A R K S !!!!!!

  2. Adrie Oktober 24, 2008 at 8:00 vm #

    Ek skree net vir twee spanne.

    Aangesien die beste span nie more speel nie, moet ek maar skree dat die Sharks moet verloor.

  3. Jaco Oktober 24, 2008 at 8:08 vm #

    Jy het vergeet van Puke Watson

  4. Krista Oktober 24, 2008 at 8:18 vm #

    Cool!

  5. BB Oktober 24, 2008 at 8:36 vm #

    Shhhhhhhuuuut – don’t tell anyone, maar ek isse shark. Swart is net soveel ‘n vleiender kleur as blou:mrgreen:

  6. Rustig Oktober 24, 2008 at 9:15 vm #

    EK hoop nie ek hoef te betaal vir die uitgawe nie! As redakteur is jy summier afgedank sonder pensioen. Genade! As ek dit geweet het, het ek nie so vroeg opgestaan nie.🙄

  7. demoerin Oktober 24, 2008 at 11:44 vm #

    😆 Julle is so snaaks vandag…soos dinge nou gaan hoop ek die koerant is uit voor sononder…..Werk is soos gewoonlik KAK, die Grieke weet nog nie lekker van GEEN werk op Vrydae nie… hehehe

  8. meermin Oktober 24, 2008 at 1:03 nm #

    dmi hoe kom ‘n koerant? Hoe lank moet ons nog wag vir koerant om te “kom”?

    S H A R K S !!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: