High on Life…

13 Nov

On 13 November 1995, 18 year old student Leah Betts from England goes into a coma after taking an ecstasy tablet. Leah dies three days later.

It is as if the dangers locked up in drug abuse/use is not completely comprehended. The manufacturers and dealers are rolling in blood-money, and will continue to supply for as long as there are users.

It is imperitive for parents to encourage an open relationship with their kids. Kids must at all time feel free to approach parents with anything! Open discussion milieus are set by the parents.

Encourage your kids to be high on life! The most positive outcome for all in the long run!

2 Responses to “High on Life…”

  1. BB November 13, 2008 at 2:25 nm #

    Ek’s ook high… high on Loooooove🙄

    Ek het een nag nou onlangs so wakker gelê en om die een of ander rede oor die drug storie getob (het ‘n leenkind wat my grys hare gee…) Anyways – ek het myself moeg gedink oor rehab en beloftes en probeer en weer rehab en en… en toe besef ek meteens dat dit dien een ding is wat vir hulle ‘n ‘high’ gee, ja. Duh, sal jy sê😕 – as if it’s not what we all know… maar dit het my gebring by my inskrywing oor ‘Habit’ en dit weer het my gebring by jou vraag: waar begin mens – en dit het my gebring by die een of ander inspirational sagte stemmetjie in my kop wat gesê het: jy moet dit vervang… jy moet hom help om ‘n ander high te kry… juis daai high on life – ding wat jy nou hier aanspreek. En dis all fine en well ek encourage my kinders om te praat, maar ek moet doen en gee en voorstel en uiteindelik met ander opsies kom.
    Ek moet iets kry wat hom die ander uiterste bied – drugs is extreme en veral jong mense is juis extreme – ek en hy gaan nou ‘n extreme ding soek om te doen.
    (en ek gaan steeds extremely hard bid ook, maar ek wéét ek het ‘n ding beet. Ek sit te veel tyd en energie in die ‘fight’ in en nie in die ontdekkingsreis na new horizons nie.
    Life – hier kom ons!!!

  2. Wipneus! November 13, 2008 at 5:50 nm #

    Ek stem high on life en love😆

    Hierdie is ‘n groot probleem en raak daagliks erger!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: