Geskiedenis Befok….

17 Nov

Yip, dit is wat ek is. Dit nooit geswot nie, nie eers in Matriek op skool gehad nie. Maar ek is ‘n feitvraat! Ek moet dinge en feite en interessante goetertjies weet. ‘n Vriendin immigreer Holland toe, per ongeluk het sy politieke wetenskappe geswot met ‘n meesters in die wêreld oorloë. Ek het hierdie naweek ‘n stapel boeke vir R150 gekoop…..ons is hartseer dat jy weggaan, maar die geluk by die ongeluk is die boeke!

Kom ek toe nou die dag op die interessante site af. Dit is aanmekaargesit deur te kyk na wat mense uit al die museums in Londen sal kies, om in een museum, The Peoples Museum te sit. Daar is allerhande interessanthede, met baie van dit ‘n lekker storie daaragter. Jy kan die clips kyk soos wat dit in die episodes op TV verskyn het…. en die beste, dit vat nie ‘n eeu om te laai nie!

2 Responses to “Geskiedenis Befok….”

  1. boendoe November 17, 2008 at 11:42 vm #

    Eendag as my internet vinniger is, sal ek bietjie gaan kyk na daai site. Ek is nes jy. As ek ietsie interessant hoor, dan Google ek dit. Ek moet weet! 😆

  2. Roer November 24, 2008 at 6:15 nm #

    Wat ‘n goeie idee.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: