My naam is Demoerin….en ek is verslaaf

1 Dec

Eish mense, ek was nog nooit die voor die rekenaar sit en speletjies speel tot vroeë oggendure tipe nie. Dit het my net nog nooit getrek nie. MAAR NOU….

Die Wii gogga het gebyt, en eish ons hou selfs sportkompetisies…hehehe. Gister het ‘n lekker Sondagmiddag-ete weer verander in ‘n laaang middag van Lego Star Wars, lightsaber gevegte met troopers en special missions…..

En dit was net tot by vlak 2 uit 160 ….. dit is wat jy kry as jy 2 van my gunstelinge dinge ooit, Lego en Star Wars in 1 speletjie kombineer.

Ai tog, boys and their toys…..

6 Responses to “My naam is Demoerin….en ek is verslaaf”

  1. boendoe Desember 1, 2008 at 10:00 vm #

    Nee, jy het my. Het nie ‘n clue waarvan jy nou praat nie! 😆

  2. NetJane Desember 1, 2008 at 3:32 nm #

    Ek self is nie een vir games nie, maar nou die dag vir die eerste keer gesien hoe die wii ding werk – ek het dit nog nie eens probeer nie, maar ek kan al sien ek sal hooked raak!

  3. meermin Desember 2, 2008 at 7:29 vm #

    Nie die games speel tipe mens nie, kan weer vir ure en ure buite sit, maar so voor ‘n rekenaar of tv om games te speel, nie vir my nie!! ‘n Seun word nooit ‘n man nie, sy speelgoed word net duurder!!!

  4. demoerin Desember 2, 2008 at 7:42 vm #

    Wii is die BESTE!

  5. Wipneus! Desember 2, 2008 at 7:47 vm #

    Mens moet oppas vir die ding, as hy jou gryp laat los hy nie😆

    Geniet dit!

  6. rosalindfranklin Desember 4, 2008 at 1:34 nm #

    Ek besoek nie meer uit die vreemde nie Demoer…ek is terug!

    Wow! Ek sal dit nou smaak, oor ‘n tien. Veral swaard/saber gevegte wou nog altyd iemand se kop afkap en daarmee wegkom!🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: