Blitsbokkies….

8 Dec

Baie Geluk aan die Blitsbokkies! Losweg die beste en innoverendste sewes span!

7 Responses to “Blitsbokkies….”

  1. Pikkelik Desember 8, 2008 at 8:50 vm #

    HUH?????

  2. Pikkelik Desember 8, 2008 at 8:51 vm #

    Wat ek eintlik wou sê voor my vingers nou weer vinniger as my brein was is, sal jy nie asseblief bietjie meer omslagtig wees nie, ek weet ek is ‘n sportsidioot, maar dalkies kan ek ook ietsie leer… groot semblief DMI? 😉

  3. demoerin Desember 8, 2008 at 9:21 vm #

    Goed…vir Pikkie. Die tweede rondte in die sewes World Series is die naweek in George gespeel. Suid-Afrika het ook laas week as die wenners uit die stryd getree in Dubai! Slegs die tweede span wat in die sewes geskiedenis 2 weke in ‘n ry kon wen.

    Ons het nou al 2 weke in ‘n ry met Engeland afgereken (nadat hulle wyd en suid laas week verkondig het ons was gelukkig) en dan natuurlik NZ in Saterdag se finaal!

    Die volgende rondte is 6/7 Feb in Wellington met dan nog so ‘n paar ander tot die GROOT naweek – 5 tot 7 Maart, World Cup Sevens in Dubai, waar 24 mans en 16 dames spanne teen mekaar gaan meeding.

    Meer inligting by http://www.irbsevens.com, soos my tannie gister sê, sy haat dit om rugby te kyk, maar het omtrent al die sewes games Vrydag en Saterdag gekyk! Dit is vir rugby wat 20/20 vir krieket is!

  4. Pikkelik Desember 8, 2008 at 10:10 vm #

    😳 Baie dankie, DMI! Sien nou weet ek ook. Moet bieg dis ‘n vreeslike interessante skakel, gaan nog bietjie daar rondspeel! 😉

  5. Pikkelik Desember 8, 2008 at 10:13 vm #

    http://www.irb.com/irbsevens/standings.html – Impressive! 😯

  6. boendoe Desember 8, 2008 at 11:57 vm #

    Ek verstaan ook net nie al die baie toernooie nie. Maar ek juig maar saam as daar gejuig moet word! 😆

  7. boendoe Desember 8, 2008 at 12:05 nm #

    Ja, Pik, die ranglys IS impressive! 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: