Waaroor Ek Wonder…. Deel I/IV

12 Des

Adrie se huiswerk….

Ek wonder, dat sou dit kwantifiseerbaar wees, wat is die effek wat dom mense op die wêreld het.

13 Responses to “Waaroor Ek Wonder…. Deel I/IV”

  1. Jaco Desember 12, 2008 at 8:45 vm #

    Ek is seker dit is moontlik. Al wat nodig is is om al die dom mense uit te voer Siberië toe as mynwerkers, en dan kan ons die kollektiewe verbetering in produktiwiteit meet tenoor wat dit nou is.
    Nou net om soveel vliegtuie in die hande te kry :mrgreen:

    I see dumb poeple . . .

  2. Pikkie Desember 12, 2008 at 8:57 vm #

    Ek wonder dan nou wat het van die Neutedop geword??? 😈

  3. demoerin Desember 12, 2008 at 9:01 vm #

    Gmf Pikkie…gaan lees weer bietjie laas week sinne! Die drukpers is uitmekaargehaal en dit is net rollers en skroewe en inkdeurweekte lappe waar jy kyk!

  4. demoerin Desember 12, 2008 at 9:02 vm #

    @ Jaco …mmmm, hele paar lugrederye sukkel so bietjie oor die wêreld…

  5. Adrie Desember 12, 2008 at 9:08 vm #

    Demoerin

    Baie goeie wonder. Kan ‘n genius die heeldag besig hou.

  6. Pagoda32 Desember 12, 2008 at 10:55 vm #

    As jy al die dom mense op een vasteland sit noem jy dit Afrika 😳

  7. Pagoda32 Desember 12, 2008 at 10:55 vm #

    Wou nog byse, eksperiment reeds gedoen. Uitslag = Derde wereld

  8. Emil Desember 12, 2008 at 11:07 vm #

    😆 moet dan seker SNERT wees!!

    Koerant? Gaan jy die uitdaging aanneem ‘n “best of the year” uitgawe uitbring 😮

  9. demoerin Desember 12, 2008 at 11:10 vm #

    😆 @ Emil…ek sukkel om op die oomblik tot gister te onthou…wat nog van laas week! Ek dink al die SNERT het definitief vir ‘n paar hoogte(laagte?)punte die jaar gesorg!

  10. Rustig Desember 12, 2008 at 2:01 nm #

    Is daar plek vir my op die vliegtuig? Ek het dalk kans om koning te word!

  11. rosalindfranklin Desember 12, 2008 at 5:33 nm #

    Rock, nuut en wonder

    het probeer ping maar dit het gepong..

    dom mense….ag tog…

  12. betsieboop Desember 13, 2008 at 11:56 vm #

    dmrin – hoe vinnig benodig jy die antwoord op jou vraag?

  13. netjane Desember 13, 2008 at 9:24 nm #

    Jy wonder wat ek elke dag wonder.

Lewer kommentaar op betsieboop Kanselleer antwoord