Waaroor Ek Wonder…. Deel II/IV

15 Dec

Ons is almal in die middag haastig om by die huis te kom, wat maak jou so spesiaal dat jy voel jy moet verkeersreëls breek om dit vir jouself bietjie vinniger te maak?

12 Responses to “Waaroor Ek Wonder…. Deel II/IV”

  1. netjane Desember 15, 2008 at 8:08 vm #

    Ek het half “opgegee” met middagverkeer. Sit maar net daar en staar na die ander karre.

  2. Adrie Desember 15, 2008 at 8:18 vm #

    Maklik

    Jy ry ‘n BMW of ‘n Taxi.

    Ongelukkig is ek nou nie in daardie klas nie.

  3. boendoe Desember 15, 2008 at 9:12 vm #

    😆 😆

  4. White Knight Desember 15, 2008 at 11:32 vm #

    Dagse Demoerin

    Absoluut niks maak enige een meer belangrik as die volgende een nie.

    Of nee dalk is daar iets, HULLE VROT MANIERE.👿😈

    Groete

  5. demoerin Desember 15, 2008 at 11:36 vm #

    😆 Net so WK, ek dink dit het baie met die maniere te doen, te min maniere. Nou die dag vir een gesê hy moet begin besef niemand skuld hom enigiets nie, hy skuld net homself iets…en ‘n goeie begin sal die aanleer van maniere wees!

  6. Pikkie Desember 15, 2008 at 3:32 nm #

    😆 As jy natuurlik ‘n 4 X 4 ry geld daar wonderlike reëls vir jou! Ry soos jy wil want joune is GROTER as die ander sin…. 😆 😆

  7. Pikkie Desember 15, 2008 at 3:32 nm #

    Moderation, Botheration!!!

  8. Emil Desember 15, 2008 at 3:56 nm #

    Makliker! Jy ry ‘n Adrie👿

  9. Pagoda32 Desember 17, 2008 at 12:29 vm #

    “Schizophrenic” word deur die loop van Woensdag vrygestel! Kom loer gerus in by Die Werf of Johan Swarts (Gormendizer) se blog vir die link!

    En laat weet maar wat jy dink! Moenie skaam wees nie!

  10. Johan Swarts Desember 18, 2008 at 8:17 vm #

    lolol

    vra daai einste vraag, demoerin. dis mos een van daai situasies waar ‘n mens vreeslik verontwaardig is as iemand voor jou dit doen, maar as jy dit self wil doen, is dit orraait.

  11. demoerin Desember 18, 2008 at 8:32 vm #

    😆 , Ek Johan? Nooit gesien nie!

  12. Johan Swarts Desember 18, 2008 at 11:35 vm #

    😛

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: