Waaroor Ek Wonder…. Deel III/IV

17 Dec

Hoekom mense soms daarop aandring om iets wat ooglopend eenvoudig is, ingewikkeld te maak?

9 Responses to “Waaroor Ek Wonder…. Deel III/IV”

  1. Pikkie Desember 17, 2008 at 7:19 vm #

    Dis ‘n maklike een DMI!!! Want hulle kan….

  2. Adrie Desember 17, 2008 at 7:28 vm #

    Net sodat hulle dink hulle kom slim voor!

  3. netjane Desember 17, 2008 at 9:05 vm #

    Hulle doen dit spesifiek om ander mense demoerin in te maak

  4. Emil Desember 17, 2008 at 9:20 vm #

    Dalk is dit wat ooglopend eenvoudig is nie vir almal so ooglopend eenvoudig nie😉

  5. Adrie Desember 17, 2008 at 9:25 vm #

    17 Desember is voorwaar ‘n interessante dag.

  6. Rustig Desember 17, 2008 at 10:11 vm #

    Ek verstaan nie die vraag nie!🙄

  7. Johan Swarts Desember 17, 2008 at 2:46 nm #

    Ek stem saam met Emil, maar ek stem ook saam met jou. In eenvoud is soms prag.

  8. demoerin Desember 18, 2008 at 6:53 vm #

    Mmmmm, miskien is dinge nie altyd so eenvoudig as wat dit voorkom nie. Met klem op altyd, of miskien eindig ons nou weer op by dom mense wat nie eers die eenvoud kan verstaan nie?

  9. Emil Desember 20, 2008 at 10:44 vm #

    Kyk nou hoe ingewikkeld klink daardie laaste kommentaar van jou, dmi!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: