Waaroor Ek Wonder…. Deel IV/IV

18 Dec

Ek wonder hoekom mense so ooglopend lieg sonder om te blik of te bloos.

6 Responses to “Waaroor Ek Wonder…. Deel IV/IV”

  1. Adrie Desember 18, 2008 at 9:57 vm #

    Hulle oefen seker maar hard.

  2. Rustig Desember 18, 2008 at 10:12 vm #

    Sielkundige afwyking. Psigopaat?

  3. Pikkelik Desember 18, 2008 at 10:22 vm #

    Eidelheid. Wil altyd, beter, ouliker, slimmer, sterker wees as wat hulle rerig is….

  4. BB Desember 18, 2008 at 10:26 vm #

    Lieg vir ander is dalk nog ok – dis as jy jouself begin bullsh!t dat dit gevaarlik raak👿 – party mense lieg so hulle glo hulself later… as die subject opkom, wonder ek baiekeer oor die meriete van ‘n “white lie”😕

  5. demoerin Desember 18, 2008 at 10:34 vm #

    Maar dit is soooo sad! Hoe kan jy verwag om ander te vertrou, as jy nie eers eerlik teenoor jouself kan wees nie!
    @ BB, dis nou weer ‘n ander ding – die “White lie”, dit hang seker maar af van die impak wat dit sal hê???

  6. Emil Desember 20, 2008 at 10:50 vm #

    Soos Nietzsche reken:

    That lies should be necessary to life is part and parcel of the terrible and questionable character of existence.

    Hehehe, LYING IS NECESSARY TO LIFE!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: