Vakansiepret Deel I

19 Dec

Met die gewondery die laaste week raak dinge te ernstig vir die tyd van die jaar (dit en die feit dat dit voel of my brein die densiteit van lug het). So nou tyd vir bietjie vakansiepret.

Op 19 Desember 1997 word die fliek Titanic vrygestel. Die American Film Institute (na die raadpleeg van omtrent 1,500 korespondente) het die quote – “I’m the king of the world!”, die posisie van nommer 100 in die lys van beste aanhalings uit Amerikaanse flieks gegee.

Nommer 1 was natuurlik Rhett Butler se – “Frankly, my dear, I don’t give a damn.” Die lys se inhoud wissel van die ooglopende bekende tot die wat vaagweg ‘n klokkie iewers laar lui.

Kan julle die flieks noem waaruit hierdie kom? En dalk die naam van die karakter? Ongelukkig is daar nie ponies of skimwyn of iets te wenne nie, Dit is hoekom ons dit vakansiepret noem:

  • “I’m going to make him an offer he can’t refuse.”
  • “Here’s looking at you, kid.”
  • “You talkin’ to me?”
  • “A census taker once tried to test me. I ate his liver with some fava beans and a nice Chianti.”
  • “I’ll have what she’s having.”
  • “You had me at ‘hello’.”
  • “A boy’s best friend is his mother.”
  • “Here’s Johnny!”
  • “My precious”
  • “I feel the need – the need for speed!”

Enige ander gunstelinge?

12 Responses to “Vakansiepret Deel I”

  1. Pikkelik Desember 19, 2008 at 7:46 vm #

    😳 Ek het net twee gekry…. When Harry met Sally en Dirty dancing… My brein is spookasem. Of moontlik het ek hom ingepak.. Who knows…

  2. Pikkelik Desember 19, 2008 at 7:46 vm #

    WAG!!! Cars – Lighting McQueen!!!!

  3. demoerin Desember 19, 2008 at 7:59 vm #

    Dirty Dancing? Ek dink jy het die verkeerde Johnny hier beet!

  4. Jaco Desember 19, 2008 at 8:18 vm #

    Ek sien ‘n Hannibal Lector en Lord of the rings quote. Moontlik ‘n godfather. Die res is vaagweg bekend, maar die flieks is verlore in die misnewels van my filing system. Shutdown eminent, please vacate immediately.

    Wat van die een ” I love the smell of napalm in the morning” of “I’ll be back”

  5. demoerin Desember 19, 2008 at 8:35 vm #

    OK
    Ons het When Harry Met Sally, Silence of the Lambs, Lord of the Rings enThe Godfather!

    Jaco se bydraes – Apocalypse Now en natuurlik The Terminator

  6. Jaco Desember 19, 2008 at 9:57 vm #

    Die speletjie raak al lekkerder. Hier is nog twee:
    “I love it when a plans comes together” (alhoewel tegnies gesproke was dit nie ‘n movie nie)
    ” Go ahead punk, make my day!”

  7. Pikkie Desember 19, 2008 at 10:28 vm #

    😆 😆 😆

  8. Sammi Desember 19, 2008 at 12:03 nm #

    😆 Nou kan mens sien wie heeldag sit en fliek kyk!
    Oulik, Dm!
    Is dit wat jy hierdie vakansie gaan doen OF gaan jy ook ‘n bietjie weg?

  9. Riaan Oosthuysen Desember 19, 2008 at 5:44 nm #

    Dit is mos vakansiepret. Ek gaan net pret hou en niks probeer reg kry nie

  10. Emil Desember 20, 2008 at 10:59 vm #

    Vakansie is bedoel vir die opvang van flieks wat mens nie in die jaar kon sien nie😉

    Ek dink:

    1. The Godfather
    2, Casablanca (skitterende toneel aan die einde van die fliek. Humphrey rocks!!)
    3. Taxi Driver (baie nageaap toe ek vollengte spieëls ontdek)
    4. Silence of the Lambs?
    5. When Harry met Sally (totaal nuwe insigte oor wat ‘n orgasme kan wees👿 )
    6. Jerry McGuire?
    7. Geen cooking clue!
    8. Shining (wow!!)
    9. Lord of the Rings
    10. Geen cooking clue nie!!

    Skimwyne😆

    “We all go a little mad sometimes.”

Trackbacks/Pingbacks

  1. A Different View of Reality » My top 10 bobaas enkelsinne uit films - Desember 20, 2008

    […] (gedief) by demoerin, en toe dink ek: so na al die intense bepeinsings, hoekom nie my 10 gunstelinge uitlig nie. Ander […]

  2. Vakansiepret Deel II « Demoerin’s Klasak - Desember 22, 2008

    […] Deel II Emil het die naaste gekom aan al die antwoorde, en net oor 2 hekkies gestruikel in Deel I, en dit was Psycho en Top Gun ( TOP GUN […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: