Ek is bommelakiese-happy…..

13 Jan

Gisteraand met Grey’s se advertensiebreuke is dievolgende nuwe fliek uitreikings vir Vrydag geadverteer:
SAW V en Transporter 3 ….Yeeeeeeh

Advertisements

8 Responses to “Ek is bommelakiese-happy…..”

  1. Dellie Januarie 13, 2009 at 8:57 vm #

    Oe, oe, ek is saam met jou opgewonde oor SAW V! Yes! Yes! 😆

  2. betsieboop Januarie 13, 2009 at 9:40 vm #

    ek mag seker nie noem dat ek al saw V gekyk het nie, né? transporter 3 *kug* *kug*

  3. demoerin Januarie 13, 2009 at 11:55 vm #

    Cool nê!

  4. Dellie Januarie 13, 2009 at 2:18 nm #

    Ha! Julle horror fans – in ‘Final Destination 3’ is die pretpark die ene waar my seun gewerk het verlede jaar. 😎

    Betsie, ek sal maar self kyk… wassit darem OK? :mrgreen: *kug*

  5. demoerin Januarie 13, 2009 at 4:06 nm #

    Ek kannie wag nie…dit is soos om die lotto 2 keer in 1 week te wen!

  6. Krista Januarie 13, 2009 at 4:54 nm #

    Neeeeeeee, ek kyk nie horrors nie! Die lewe is al erg genoeg, ek wil nie weet wat alles nog kan gebeur nie.

    En hier sien ek uit na Ice Age 3!

  7. neykie Januarie 14, 2009 at 2:42 nm #

    Ek was al sesuur voor die tv vir Grey’s en kan ook nie wag om Transporter 3 te kaan watch nie 😆

    Lekker dag vir jou verder DMI

  8. demoerin Januarie 14, 2009 at 2:57 nm #

    😆 Krista …. ek sê altyd die mense moet my dadelik opsluit as dit net lyk of my koppie wil uithaak….ek het baie goeie idees!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: