WEW…3/52

21 Jan

Sou die wêreld nie ‘n beter plek gewees het, as miljoene mense nie onder die indruk was dat die wêreld hulle iets skuld nie?

In die woorde van Steve Martin –

“A lot of people would pull their weight if they weren’t so busy dragging their feet.”

5 Responses to “WEW…3/52”

  1. meermin Januarie 21, 2009 at 7:05 vm #

    As ek maar net eendag oggend kan wakker word en ek het nie skuld nie!!

    Lekker dag vir jou!!

  2. betsieboop Januarie 21, 2009 at 9:42 vm #

    ditto demoerin ditto!

    as elkeen net sy klein ietsie doen ipv wag dat iemand dit vir hulle doen sal dit ‘n fenominale verkil maak

  3. Wipneus! Januarie 21, 2009 at 10:06 vm #

    Ek stem!!!

  4. boendoe Januarie 21, 2009 at 1:15 nm #

    As iemand nie in die eerste plek gegee het nie, sou daai miljoene mense geweet het dit HELP NIE OM MET BAKHANDE TE STAAN NIE!!! 😆

  5. demoerin Januarie 22, 2009 at 6:46 vm #

    Baie ware woorde daardie boendoe.
    Soos betsie ook tereg uitwys, dit verg net ‘n bietjie van elkeen se kant af, en miskien sal dit ook help met die feit dat ek altyd uitgeput voel omdat ek my brein met ander moet deel.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: